• Login
  • Search Icon

2012 lyk rooskleurig vir boere

06 Dec 2011
“Gunstige boerderytoestande kan van 2012 ‘n meer suksesvolle jaar as die vorige drie jaar maak.” Mnr. Ernst Janovsky, hoofbestuurder vir Absa Agribesigheid, voorspel dat die komende jaar “ ’n goeie een gaan wees” weens verwagte goeie weerstoestande en relatiewe stabiele en ho? kommoditeitspryse. Tydens ‘n mediafunksie in Johannesburg het hy gesê die stabilisering van die wêreldvoedselvraag en ‘n moontlike swakker rand sal ook bydraende faktore wees.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/2012-lyk-rooskleurig-vir-boere