• Login
  • Search Icon

ALTERNATIEWE DIFFERENSIAAL VOORSTEL: DIE PAD VORENTOE

06 Aug 2020

Graan SA Webinar

ALTERNATIEWE DIFFERENSIAAL VOORSTEL: DIE PAD VORENTOE

Die plaaslike graan en oliesademark het oor die afgelope 20 jaar, sedert die ontstaan van die vryemark, baie strukturele veranderinge ondergaan. Dit sluit hoofsaaklik die verspreiding van verwerkings kapasiteit regoor die land in. Die huidige differensiaal sisteem is egter gebaseer op die strukture wat tydens die enkelkanaalbemarkingsisteem geheers het en het dus nooit volkome aangepas by die strukturele veranderinge wat oor tyd plaasgevind het. Skakel gerus in by die Graan SA webinar, waar alternatiewe voorstelle bespreek sal word oor hoe om die huidige werklikheid in ʼn differensiaal berekening te inkorporeer.

Klik hier om jou plek te bespreek