• Login
  • Search Icon

Landboukalender

January 2010

JANUARIE 2010
18 - 21 Januarie
Gesamentlike kongres van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Gewasproduksie, die Grondkundige Vereniging van Suid-Afrika, die Suider-Afrikaanse Vereniging vir  Tuinbouwetenskappe en die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Onkruidwetenskap by die Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein. Navrae: Charmaine Sullivan, faks: 086 684 2292, e-pos: sullivanc@mweb.co.za of www.combinedcongress.org.za.
28 Januarie
Graan SA streeksvergadering in Bloemfontein. Rig navrae oor Graan SA se streeksvergaderings aan: Hans van der Berg by (056) 515-2145 of hans@grainsa.co.za.

FEBRUARIE 2010
2 Februarie
Graan SA streeksvergadering in Wes- en Suid-Kaap
9 Februarie
Graan SA streeksvergadering op Settlers
15 Februarie
Graan SA streeksvergadering op Atlanta
16 Februarie
Graan SA streeksvergadering op Middelburg
17 Februarie
Graan SA streeksvergadering op Reitz
Monsanto Prestige DEKALB-Boeredag op Petit, buite Benoni. Navrae: Magda du Toit by (011) 790-8200.
18 Februarie
Graan SA streeksvergadering op Kroonstad
Monsanto boeredag vir opkomende boere op Petit, buite Benoni. Navrae: Magda du Toit by (011) 790-8200.
18 - 21 Februarie
Reitz Bieliemieliefees Navrae: webmaster@bieliemielie.co.za of www.bieliemielie.co.za.
23 Februarie
Graan SA streeksvergadering op Barberspan
24 Februarie
Graan SA streeksvergadering op Vaalharts
25 Februarie
Graan SA streeksvergadering op Hopetown
 
Inligting oor landbougebeure en ‘n kontakpersoon kan skriftelik deurgegee word aan Estie de Villiers by estie@infoworks.biz of faks dit na (018) 468-7782. Merk duidelik: Vir SA Graan/Grain kalender.

Publication: January 2010

Section: Other Articles

Search