• Login
  • Search Icon

Landboukalender

December 2009

JANUARIE 2010

18 - 21 Januarie
Gesamentlike kongres van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Gewasproduksie, die Grondkundige Vereniging van Suid-Afrika, die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Tuinbouwetenskappe en die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Onkruidwetenskap by die Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein.
Navrae: Charmaine Sullivan, faks: 086 684 2292, e-pos: sullivanc@mweb.co.za of www.combinedcongress.org.za.

28 Januarie
Graan SA streeksvergadering in Bloemfontein. Navrae oor Graan SA streeksvergaderings: Hans van der Berg by (056) 515-2145 of hans@grainsa.co.za
 
Inligting oor landbougebeure en ‘n kontakpersoon kan skriftelik deurgegee word aan Estie de Villiers by estie@infoworks.biz of faks dit na (018) 468-7782.

Publication: December 2009

Section: Other Articles

Search