• Login
  • Search Icon

Landboukalender

September 2009

Merk op jou kalender
September 2009
25 September
Inligtingsdag vir veeboere op Vaalwater. Aangebied deur RPO Limpopo en RPO Instituut vir Produksie Ontwikkeling. Navrae: Wilma Prinsloo by (015) 297-3749 of w.prinsloo1@mweb.co.za.

Oktober 2009
6 Oktober
Gauteng RPO inligtingsdag by Landbounavorsingsraad-Diereproduksie Instituut Vleisbedryfsentrum, Irene. Navrae: Jacolene du Toit by (012) 348-1933 of jdutoit@lantic.net.

8 - 9 Oktober
Agri SA Kongres. Navrae: Agri SA kantore by (012) 300-9500.
 
9 Oktober
Aankondiging van die Graan SA Graanprodusent en Ontwikkelende Graanprodusent van die Jaar. Navrae: Hans van der Berg by (056) 515-2145.


Inligting oor landbougebeure en ‘n kontakpersoon kan skriftelik deurgegee word aan Estie de Villiers by estie@infoworks.biz of faks dit na (018) 468-7782.

Publication: September 2009

Section: Other Articles

Search