• Login
  • Search Icon

Jongboere, onthou dié datum

August 2013

SA GRAAN/GRAIN REDAKSIE

Die Senwes Jongboer Toekomsfokusdag vind op Donderdag, 12 September vanjaar, op NAMPO Park plaas. Die tema is: Optimalisering van bestuurspraktyke.

Tydens die Senwes Jongboer Toekomsfokusdag, in samewerking met die jongboerverenigings van Agri NW en Vrystaat Landbou, OFM en Graan SA, sal daar onder andere praktiese vee- en toerustingdemonstrasies gegee word.

Koste beloop R50 per persoon en fondse is ten bate van die jongboerverenigings van Agri NW en Vrystaat Landbou.

Vir meer inligting, kontak Senwes by 080 941 4011.

Publication: August 2013

Section: Other Articles

Search