• Login
  • Search Icon

“Betekenisvol of suksesvol” – dis Francois Uys, graanfinalis, se siening

May 2010

Francois Uys en sy broer, Kobus, bedryf ‘n gemengde boerdery in die Bredasdorpomgewing. Ten einde die volhoubaarheid en winsgewendheid van die boerdery te versterk, word vee en aangeplante weiding as ‘n integrale deel van die boerdery gesien.

Tans verbou Francois koring, gars, kanola, hawer en lupiene op ongeveer 1 100 hektaar. Ongeveer 1 000 hektaar lusern word ook verbou en dit vorm die ruggraat van die veeweiding. Die aangeplante weidings word deur skape, beeste en volstruise benut wat deur Kobus bestuur word.

Francois is ‘n mense-mens en daarom is sy huisgesin, familie, vriende, personeel en gemeenskap vir hom belangrik. Hy probeer mense só bestuur dat hulle deel vorm van sy besluite en dat die beste van elkeen na vore kom.

Kliek op   https://www.grainsa.co.za/documents/SAGraan%20Mei%202010_Graanfinalis%20se%20siening.pdf  vir die volledige artikel.

Publication: May 2010

Section: Wenartikels

Search