82
was selected as the first South African ploughing champion and will represent South Africa at the
World Ploughing Championships in France in 2014.
Grain SA and Omnia’s Farmer Patent Competition this year celebrated 25 years of farmer patent skills
with a new format and competition categories.
The large and small-stock section was once again a popular destination among visitors. By 2015,
exhibits in the cattle complex will have been upgraded in accordance with the new building regulations
for livestock exhibitors to ensure uniformity in the stock complex.The new standard has already received
many compliments.
The large numbers of visitors at this year’s 4x4 demonstrations again confirmed that this segment
remains one of the major attractions of the Harvest Day, with no fewer than 16 manufacturers displaying
their newest bakkies and specialist vehicles to the public.
At the ladies programme the senses were stimulated with meat and food demonstrations, as well as
creative ideas for table settings and wardrobe planning. The ladies were also entertained with a fashion
parade presented in the Sampi Hall.
The Eskom Hall was this year decorated with carpets and shell scheme panels as part of Grain SA’s
policy to constantly improve exhibits.
The need of existing exhibitors for more space because equipment is getting bigger and their product
ranges are growing, has forced Grain SA to enlarge the exhibiting area. It was therefore decided to
convert the southern parking area into exhibiting space. The first phase (8 000 m
2
) of the expansion
was commissioned in 2013.
Before the expansion could commence, the infrastructure had to be checked and the electricity supply
to NAMPO Park had to be increased to provide the new premises with electricity. Changes also had to
be made to the substation to handle the increased supply and distribute it to the new premises.
NAMPO HARVEST DAY (continued)
NAMPO OESDAG (vervolg)
van Rouxville, is as die eerste Suid-Afrikaanse ploegkampioen aangewys en sal Suid-Afrika by die
Wêreld Ploegkampioenskappe wat in 2014 in Frankryk aangebied word, verteenwoordig.
Graan SA en Omnia se Boerepatentekompetisie het vanjaar 25 jaar van boerepatente-vernuf gevier met
‘n nuwe formaat en wedstrydafdelings.
Die groot- en kleinvee-afdeling was vanjaar weer eens ‘n gewilde bestemming op die terrein. Uitstallings
in die beeskompleks sal teen 2015 volgens die nuwe bouregulasies vir vee-uitstallers opgegradeer
wees om eenvormigheid in die veekompleks mee te bring. Die nuwe standaard het reeds verskeie
komplimente ontvang.
Die groot getalle besoekers tydens vanjaar se 4x4-demonstrasies het weer eens bevestig dat hierdie
segment een van die groot trekpleisters van die Oesdag bly met nie minder nie as 16 fabrikate wat hul
nuutste bakkies en spesialisvoertuie aan die publiek ten toon gestel het.
By die damesprogram is die sintuie geprikkel met vleis- en kosdemonstrasies asook kreatiewe idees in
tafeldek en klerekasbeplanning. Die dames is ook vermaak deur ‘n modeparade wat in die Sampi-saal
aangebied is.
Die Eskom-saal is vanjaar met matte en
shell scheme
-panele uitgevoer as deel van Graan SA se beleid
om die standaard van uitstallings voortdurend te verbeter.
Die behoefte van bestaande uitstallers aan meer ruimte omdat toerusting groter word en hulle
produkreekse groei, het Graan SA genoodsaak om die uitstalarea te vergroot. Gevolglik is daar besluit
om die suidelike parkeerarea in uitstalruimte te omskep. Die eerste fase (8 000 m²) van die uitbreiding is
in 2013 reeds in gebruik geneem.
Voordat die uitbreiding aangepak kon word, moes daar na die infrastruktuur gekyk word en die
elektrisiteitstoevoer na NAMPO Park moes verhoog word om ook aan die nuwe terrein elektrisiteit te
voorsien. Daar moes ook veranderings aan die substasie aangebring word om die verhoogde toevoer te
hanteer en na die nuwe terrein te versprei.
The need of existing
exhibitors for more
space has forced
Grain SA to enlarge
the exhibiting area.
1...,74,75,76,77,78,79,80,81,82,83 85,86,87,88,89,90,91,92,93,94,...168