KOMMERSIËLE DIENSTE
COMMERCIAL SERVICES
83
Grain SA Radio, operated by OFM, kept exhibitors and visitors up to date on events at and around
NAMPO Park and interviews on topical agricultural topics were conducted with experts. This radio
service adds considerable value for exhibitors as well as visitors.
As usual, Grain SA’s paid-up members received preferential treatment, including free admission,
exclusive parking and a members’ hall for the exclusive use of members of Grain SA.
Grain SA and the NAMPO Harvest Day Committee would like to thank all volunteers for their
involvement and contribution to the success of the NAMPO Harvest Day, and all exhibitors who
provided vehicles, implements and equipment for use during the Harvest Day. All exhibitors, sponsors
and service providers are also thanked for their contribution to the success of the event.
NAMPO PARK
As usual, various projects were launched at NAMPO Park to ensure that the facilities remain in a good
condition and the necessary upgrades and expansions are made so that the Harvest Day is always
presented at the highest possible standard.
The exhibition spaces in the cattle complex are being upgraded according to set specifications and
standards, set according to inputs from the exhibitors, and must be completed by 2015. Sixteen
exhibition spaces have already been completed, while one has been partially upgraded.
The usefulness of the guestrooms was increased by adding a dining hall to the guestrooms.
An old farmhouse was also converted into seven en suite rooms. An unused office was converted
and equipped as a permanent studio for Grain SA Radio.
The water supply was expanded by commissioning additional boreholes, while the power supply
from Eskom was supplemented to meet the growing demand for electricity. Both the projects were
essential before the expansion of the grounds could commence.The first phase of this has already
been commissioned.
Graan SA Radio, wat deur OFM gedryf word, het uitstallers en besoekers op hoogte gehou van
gebeure op en om NAMPO Park en onderhoude is ook met kenners oor aktuele landbou-onderwerpe
gevoer. Hierdie radiodiens voeg baie waarde toe vir beide die uitstallers en besoekers.
Graan SA se volopbetaalde lede het soos gebruiklik voorkeurbehandeling ontvang, wat gratis
toegang, eksklusiewe parkering en ‘n ledelokaal vir die eksklusiewe gebruik deur lede van
Graan SA, ingesluit het.
Graan SA en die NAMPO Oesdagkomitee bedank alle vrywilligers vir hulle betrokkenheid en bydrae
tot die sukses van die NAMPO Oesdag asook alle uitstallers wat voertuie, werktuie en toerusting vir
gebruik tydens die Oesdag beskikbaar gestel het. Alle uitstallers, borge en diensverskaffers word ook
bedank vir hul bydrae tot die sukses van die geleentheid.
NAMPO PARK
Oudergewoonte is verskeie projekte weer op NAMPO Park aangepak om te verseker dat die fasiliteite
in ‘n goeie toestand bly en die nodige opgraderings en uitbreidings gedoen word sodat die Oesdag altyd
op die hoogste moontlike standaard aangebied kan word.
Die uitstalruimtes in die beeskompleks word volgens vasgestelde spesifikasies en standaarde, wat na
gelang van die insette vanaf die uitstallers opgestel is, opgegradeer en moet teen 2015 afgehandel
wees. Sestien uitstalruimtes is reeds volledig opgradeer, terwyl een gedeeltelik opgegradeer is.
Die bruikbaarheid van die gastekamers is verhoog deur ‘n eetsaal by die gastekamers aan te bou.
‘n Ou plaashuis is ook in sewe en suite kamers omskep. ‘n Onbenutte kantoor is omskep en toegerus
as ‘n permanente ateljee vir Graan SA Radio.
Die watervoorsiening is uitgebrei deur addisionele boorgate in werking te stel, terwyl die kragvoorsiening
vanaf Eskom aangevul is om aan die groeiende vraag na krag te voorsien. Albei die projekte was
noodsaaklik voordat die uitbreiding van die terrein, waarvan die eerste fase reeds in gebruik
geneem is, aangepak kon word.
1...,75,76,77,78,79,80,81,82,83,84 86,87,88,89,90,91,92,93,94,95,...168