92
GRAIN PRODUCER AND DEVELOPING GRAIN PRODUCER OF THE YEAR
(continued)
The achievement is the result of the maintenance of excellent labour relations and the ongoing
development of all human resources. Anthony Evans and Arno Cronjé (general manager of the
Rhys Evans Group) keep an eagle eye on the profitability of each profit centre.
DEVELOPING GRAIN PRODUCER OF THE YEAR CATEGORY
The awards in this category demonstrated the success Grain SA has achieved in its pursuit of the
establishment of sustainable black commercial producers. The finalists in this category were:
Thembalekhaya Fort Nkuhlu (Vrede): This farmer believes in diversity. He produces maize and
soybeans in addition to owning a piggery and chickens, as well as a substantial livestock enterprise on
his farm Denemark in the Vrede district.
Maurice Mthandeki Boki (Cedarville/Taylorville): He grew up with and has a passion for agriculture. He
has farmed on his own since 1995 without any assistance from any organisation. He produces maize
and has an absolute passion for his cattle.
Thabang Tsephe (Matatiele): Thabang started farming in 1999. He currently operates on two farms,
where he plants maize, oats and pasture. In addition to his crop production, he also operates a dairy
and farm with beef cattle, as well as sheep for diversity.
Developing Grain Producer of the Year
Maurice Boki, from Cedarville/Taylorville, was selected as the Developing Grain Producer of the Year.
Maurice was born in Matatiele. He attended St Columbus Primary School and thereafter went to
GRAANPRODUSENT EN ONTWIKKELENDE GRAANPRODUSENT VAN DIE JAAR
(vervolg)
ONTWIKKELENDE GRAANPRODUSENT VAN DIE JAAR-KATEGORIE
Die toekennings binne hierdie kategorie was ‘n toonbeeld van die sukses wat Graan SA behaal het
in die strewe na die vestiging van volhoubare swart kommersiële produsente. Die finaliste in hierdie
kategorie was:
Thembalekhaya Fort Nkuhlu (Vrede): Hierdie boer glo in diversiteit. Hy produseer mielies en sojabone
en besit ook ‘n varkboerdery en hoenders en ‘n aansienlike lewendehawe-onderneming op sy plaas,
Denemark, in die Vrede-distrik.
Maurice Mthandeki Boki (Cedarville/Taylorville): Hy het grootgeword met ‘n passie vir landbou. Hy
boer sedert 1995 op sy eie, sonder enige hulp van enige organisasie. Hy produseer mielies en het ‘n
absolute passie vir sy beeste.
Thabang Tsephe (Matatiele): Thabang het in 1999 begin boer. Hy bedryf tans twee plase, waar hy
mielies, hawer en veldweiding plant. Benewens sy gewasproduksie, bedryf hy ook ‘n melkery en boer
met vleisbeeste asook skape vir diversiteit.
Ontwikkelende Graanprodusent van die Jaar
Maurice Boki, van Cedarville/Taylorville, is as die Ontwikkelende Graanprodusent van die Jaar
aangewys. Maurice is in Matatiele gebore. Hy was in die St Columbus Primêre Skool en daarna in die
Mariazel Hoërskool op Matatiele. Hy het die skool in graad 10 verlaat en is na St Anthony’s Mission,
waar hy matriek behaal het. In 1995 het hy die Horncroft-plaas gekoop, wat tussen Cedarville en
Taylorville geleë is en woon sedertdien daar.
LANDBOUKUNDIGE VAN DIE JAAR
Hoewel Graan SA nie noodwendig op ‘n jaarlikse basis graanwetenskaplikes en landboukundiges vereer
nie, bly dit belangrik om deurlopend bewus te wees van die waardetoevoeging wat wetenskaplikes en
landboukundiges maak ten opsigte van die winsgewendheid en volhoubaarheid van produsente.
Kobus van Zyl het ‘n BScAgric honneursgraad aan die Universiteit van die Vrystaat behaal. Hy het as
‘n Junior Landboukundige Navorser by die Landbounavorsingsraad se Kleingraaninstituut op Bethlehem
gewerk. Daar was hy verantwoordelik vir grondsuurinhoud- en mikro-elementprojekte asook algemene
kunsmisstrooibestuur op koring.
The achievement
is the result of the
maintenance of
excellent labour
relations and the
ongoing development
of all human
resources.
1...,84,85,86,87,88,89,90,91,92,93 95,96,97,98,99,100,101,102,103,104,...168