Markoorsig vir grane en oliesade
Market overview for grains and oilseeds
72
Oilseeds
The domestic prices for oilseeds were supported by expectations that the demand emanating from the
newly introduced crushing capacity may increase. Unfortunately, some of the new plants experienced
delays in the short term, and projected consumption figures for 2013 may not be reached.
At R5 665 per ton, soybean prices traded 2% higher on the JSE during October 2013 than a year ago.
However, the prices of sunflower seed were about 9% lower at R5 369 per ton (
Figure 4
).
The carry-out for sunflower seed may reach 114 700 tons at the end of 2013, which is very similar
for the carry-out a year ago and prices may enjoy underlying support at a deficit above the pipeline
of 28 000 tons. Because of the decline in production in 2012, the oilseeds industry imported 187 000
tons of sunflower seed oil in 2012. Since a year ago the international price of sunflower seed oil from
the Black Sea countries decreased by 28%, while South African sunflower seed prices decreased by
only 9%. A decline in the future global price of vegetable oils are expected for November as the global
crushing of oilseeds may increase.
At an expected annual number of 600 000 tons of soybeans crushed for oil and oilcake and a full fat
soybean consumption of 167 000 tons, the consumption of soybeans may break even with supply. If
the crushing capacity and full fat soybean consumption as experienced during September 2013 and
October 2013 continue until the end of the marketing year, it may be an achievable target. To meet
domestic oilcake demand, the production and crushing of soybeans still needs to double in future.
en Suid-Afrikaanse mieliepryse het gevolglik nie die daling in wêreldwye mieliepryse gevolg nie.
Witmielies het teen ‘n premie van meer as R200 per ton verhandel as gevolg van die tekort van
154 000 ton bokant die pyplyn, terwyl geelmielies ‘n surplus van 168 000 ervaar het. Mielie-uitvoere
na Zimbabwe het die binnelandse pryse in Suid-Afrika ondersteun.
Oliesade
Die binnelandse pryse vir oliesade is ondersteun deur verwagtinge dat die vraag wat uit die pas-
ingestelde perskapasiteit voortspruit, kan styg. Ongelukkig het sommige van die nuwe aanlegte in die
kort termyn vertragings ervaar en geprojekteerde verbruiksyfers vir 2013 sal dalk nie bereik word nie.
Teen R5 665 per ton het sojaboonpryse in Oktober 2013 teen 2% hoër op die JSE verhandel as ‘n jaar
gelede. Die pryse vir sonneblomsaad was egter ongeveer 9% laer teen R5 369 per ton (
Figuur 4
).
Die oordragvoorrade vir sonneblomsaad kan aan die einde van 2013, 114 700 ton wees, wat baie
ooreenstem met die oordragvoorrade vir ‘n jaar gelede en pryse kan onderliggende steun geniet
teen ‘n tekort van 28 000 ton bokant die pyplyn. As gevolg van die daling in produksie in 2012 het
die oliesadebedryf in 2012, 187 000 ton sonneblomsaadolie ingevoer. Sedert ‘n jaar gelede het die
internasionale prys vir sonneblomsaadolie uit die Swartsee-lande met 28% gedaal, terwyl Suid-
Afrikaanse sonneblomsaadpryse met slegs 9% gedaal het. ‘n Daling in die toekomstige wêreldwye prys
van plantaardige olies word in November verwag, aangesien die wêreldwye breking kan toeneem.
Teen ‘n verwagte jaarlikse 600 000 ton sojabone wat vir olie en oliekoek gepers word en ‘n volvet-
sojaboonverbruik van 167 000 ton, kan die verbruik van sojabone met aanbod gelykbreek. Indien die
perskapasiteit en volvet-sojaboonverbruik soos dit in September 2013 en Oktober 2013 ervaar is tot aan die
einde van die bemarkingsjaar voortduur, kan dit ‘n bereikbare teiken wees. Om in die binnelandse vraag na
oliekoek te voorsien, moet die produksie en pers van sojabone steeds in die toekoms verdubbel.
Die oordragvoorrade vir grondbone het tot 10 100 ton gedaal as gevolg van die lae aanplanting van
47 000 hektaar, maar – belangriker – ook as gevolg van die lae nasionale gemiddelde opbrengs van
900 kg per hektaar wat as gevolg van droogtetoestande in die droëlandproduksie-areas verkry is. Na
verwagting kan 18 000 ton se invoere nodig wees, terwyl grondboonuitvoere tot 8 000 ton kan daal,
vergeleke met 14 800 ton in die vorige bemarkingsjaar.
Die kommersiële lewering van kanola sal na verwagting met 43,4% toeneem vergeleke met die
vorige bemarkingsjaar. Die produksie van kanola het gestyg as gevolg van ‘n toename van 70% in
aanplantings en ‘n beginvoorraad van 24 500 ton. Die oordragvoorrade vir 2013/2014 kan tot 63 500 ton
styg indien die hoeveelheid wat vir olie en oliekoek gepers word (72 000 ton) nie beduidend hoër as die
huidige vlak van pers styg nie.
Market information (continued)
Markinligting (vervolg)
Die binnelandse
pryse vir oliesade
is ondersteun deur
verwagtinge dat
die vraag wat uit
die pas-ingestelde
perskapasiteit
voortspruit,
kan styg.