Markoorsig vir grane en oliesade
Market overview for grains and oilseeds
76
Import replacement and industry development (continued)
Invoervervanging en bedryfsontwikkeling (vervolg)
To meet the domestic demand for oilcake, the production of soybeans needs to double in future. The
newly introduced and existing updated crushing capacity should reflect domestic demand and signal
relevant prices timely to further the increased production of soybeans.
Market expansion: Barley
South African Breweries (SAB) announced in 2013 the company’s intention to construct a new state
of the art R700 million barley malt plant next to its Alrode Brewery. The new plant will have a capacity
of 130 000 tons per year. SAB currently has two malting plants, one in Caledon in the Western Cape,
which malts about 180 000 tons of barley a year and an existing plant at Alrode, which malts about
40 000 tons of barley a year. The latter plant will be decommissioned as soon as the new plant is
fully operational in 2015. This new venture will allow SAB to play a leading role in the growth and
development of local emerging and small scale producers, creating a more broad-based agricultural
supply chain, while continuing its support to existing commercial producers.
Trade and trade policy environment
The Agricultural Marketing Act
The Minister of Agriculture, Forestry and Fisheries proposed amendments to the Agricultural Marketing
Act during 2013, but the process has been suspended in the meantime. Grain SA gave inputs and will
be actively involved should the process be resumed. Additionally, inputs and active participation were
made to the EU Southern African Customs Union Economic Partnership Agreement (EU SACU EPA)
and the Tri-partite Free Trade Agreement.
Wheat import tariff
ITAC approved the application by Grain SA for a new reference price level of $294 per ton instead of
the previous $215 per ton on 23 April 2013. This means that a wheat tariff will kick in as soon as the
Om in die plaaslike vraag na oliekoek te voorsien, moet die produksie van sojabone in die toekoms
verdubbel. Die nuwe en bestaande, verbeterde perskapasiteit behoort plaaslike vraag te weerspieël en
betyds die relevante pryse aan te dui om die hoër produksie van sojabone te bevorder.
Markuitbreiding: Gars
Suid-Afrikaanse Brouerye (SAB) het in 2013 die maatskappy se voorneme aangekondig om ‘n
nuwe, tegnologies gevorderde garsmoutaanleg van R700 miljoen langs sy Alrode Brouery te bou.
Die nuwe aanleg sal ‘n kapasiteit van 130 000 ton per jaar hê. SAB het tans twee moutaanlegte
– een in Caledon in die Wes-Kaap, wat ongeveer 180 000 ton gars per jaar mout en ‘n bestaande
aanleg in Alrode, wat ongeveer 40 000 ton gars per jaar mout. Laasgenoemde aanleg sal uit bedryf
gestel word sodra die nuwe aanleg in 2015 ten volle in bedryf is. Hierdie nuwe onderneming sal SAB
in staat stel om ‘n leidende rol in die groei en ontwikkeling van plaaslike ontluikende en kleinskaalse
produsente te speel en ‘n landbou-aanbodketting met ‘n breër basis skep, terwyl steun aan bestaande
kommersiële produsente voortgesit word.
Handels- en handelsbeleidomgewing
Die Wet op Bemarking van Landbouprodukte
Die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye het gedurende 2013 wysigings aan die Wet op
Bemarking van Landbouprodukte voorgestel, maar die proses is intussen opgeskort. Graan SA het
insette gelewer en gaan aktief deelneem sou die proses hervat word. Insette is gemaak en daar is aktief
aan die EU/Suider-Afrikaanse Doeane-Unie Ekonomiese Vennootskapooreenkoms (EU SACU EPA) en
die Drieparty-vryhandelsooreenkoms deelgeneem.
Koringinvoertarief
ITAC het Graan SA se aansoek om ‘n nuwe verwysingsprysvlak van $294 per ton in plaas van die
vorige $215 per ton, op 23 April 2013 goedgekeur. Dit beteken dat ‘n koringtarief in werking sal tree
Grain SA gave inputs
and will be actively
involved should the
process be resumed.
ITAC het Graan SA
se aansoek om ‘n
nuwe verwysings-
prysvlak vir die
Koringinvoertarief
goedgekeur.
1...,68,69,70,71,72,73,74,75,76,77 79,80,81,82,83,84,85,86,87,88,...168