Bedryfsdienste
Industry Services
51
Kunsmis
Nov 2012
R/ton
Nov 2013
R/ton
% verandering
KAN (28)
4 774
4 937
+3,4
Ureum (46)
6 089
5 957
-2,2
MAP
8 226
7 576
-7,9
Kaliumchloried
6 918
6 853
-0,9
Tabel 4: Pryslyste van plaaslike kunsmis (R/ton).
In order to study the terms of trade between the fertiliser price and the maize price, a comparison of the
producer price index of maize and the fertiliser price index was done and can be seen in
Graph 3
. At an
estimated average producer price of R1 831 per ton for the coming production season (2013/2014), the
maize price index
2
is weakening from the previous year. Although some of the fertiliser prices decreased
from October 2012 to October 2013, the annual average price of fertiliser increased. Thus, taking the
increase in the annual average fertiliser price into consideration, as well as the maize price which
decreased since last year, the gap between the maize and fertiliser price index is growing. This is of
great concern as fertiliser comprises ± 30% of a maize producer’s variable costs.
Fertiliser market
According to the production cost figures of Grain SA, the value of fertiliser used in maize production
reached R5,663 billion during the 2012/2013 production season. This indicates an increase of
R264 million from the previous year where maize producers’ fertiliser costs were R5,399 billion.
An increase occurred due to an increase in the area planted.
tot November 2013 het die prys van KAN, ureum en kaliumchloried onderskeidelik met 1,8%, 2,1% en
0,9% gestyg, terwyl MAP met 3,1% gedaal het (
Tabel 4
).
Ten einde die ruilvoet tussen die kunsmisprys en die mielieprys te bestudeer, is die produsenteprysindeks
van mielies en die kunsmisprysindeks vergelyk. Dit word in
Grafiek 3
voorgestel. Teen ‘n geraamde
gemiddelde produsenteprys
2
van R1 831 per ton vir die komende produksieseisoen (2013/2014), verswak
die mielieprysindeks vergeleke met die vorige jaar. Hoewel sommige van die kunsmispryse vanaf Oktober
2012 tot Oktober 2013 gedaal het, het die jaarlikse gemiddelde prys van kunsmis gestyg. Indien die styging
in die jaarlikse gemiddelde kunsmisprys asook die mielieprys – wat sedert verlede jaar gedaal het – dus
in ag geneem word, is die gaping tussen die mielie- en kunsmisprysindeks besig om toe te neem. Dit
veroorsaak groot kommer, aangesien kunsmis + 30% van ‘n mielieprodusent se veranderlike koste uitmaak.
Kunsmismark
Volgens die produksiekostesyfers van Graan SA het die waarde van die kunsmis wat in die
2012/2013-produksieseisoen vir mielieproduksie gebruik is, R5,663 miljard bereik. Dit dui op ‘n styging
van R264 miljoen sedert die vorige jaar, toe mielieprodusente se kunsmiskoste R5,399 miljard beloop
het. ‘n Styging is veroorsaak deur ‘n uitbreiding van die oppervlakte wat aangeplant is.
Kwaliteit van kunsmis en landboukalk
Die Produksie/Inset-werkgroep van Graan SA werk saam met die Misstofvereniging van Suid-
Afrika en die Landbounavorsingsraad-Instituut vir Graangewasse (LNR-IGG) om elke seisoen
die kwaliteit van kommersieel-beskikbare kunsmisprodukte te monitor. Die resultate van die
2012/2013-moniteringseisoen is ontvang en die verslag is gefinaliseer. Die resultate is in die Julie
2013-uitgawe van
SA Graan/Grain
gepubliseer.
Resultate van die 2012/2013-moniteringseisoen
‘n Totaal van 36 monsters van verskillende tipes kunsmis is in die 2012/2013-produksieseisoen
geneem. Van hierdie kunsmis was 24 grootmaatmengsels, ses was in vloeibare vorm en ses is chemies
gemeng. Sommige van die monsters, wat by drie laboratoriums ontleed is, het getoon dat die inhoud
van N, P en K (stikstof, fosfaat en kalium) nie aan die spesifikasies voldoen nie. Die toelaatbare
afwykings in terme van plantvoedingstofinhoud, soos deur die regulasies in Wet 36 van 1947
voorgeskryf word, is oorskry.
2
Average producer price = Safex, July 2014 price – average differential cost – handling cost
2
Gemiddelde produsenteprys = Safex, Julie 2014-prys – gemiddelde liggingsdifferensiaal – hanteringskoste
Die Produksie/
Inset-werkgroep
van Graan SA
werk saam met die
Misstofvereniging
van Suid-
Afrika en die
Landbounavorsings-
raad-Instituut vir
Graangewasse
(LNR-IGG) om elke
seisoen die kwaliteit
van kommersieel-
beskikbare
kunsmisprodukte
te monitor.
1...,43,44,45,46,47,48,49,50,51,52 54,55,56,57,58,59,60,61,62,63,...168