Insetnavorsing en -ontwikkeling
Inputs research and development
56
The fertiliser industry (continued)
Die kunsmisbedryf (vervolg)
Local availability of fertiliser
The annual meeting between Grain SA and the Fertiliser Society of South Africa (FSSA) took place on
7 June 2013.
The FSSA assured Grain SA that there will be enough fertiliser available for the 2013/2014 production
season and that timely delivery of fertiliser to individual producers will not be a problem. Other issues
that were discussed included:
Market trends in the maize industry and production costs for the 2013/2014 production season.
International and local situation in the fertiliser industry.
The availability of fertiliser and transport logistics.
Lime industry trends.
The fertiliser and lime monitoring project.
Absorption of different zinc and sulphur sources.
Norms for soil and grid analysis.
Fertiliser and Feeds Bill.
Agrochemical industry
Landbouchemiese bedryf
Progress has been made with the registration of agrochemicals of which the active ingredients have
already been registered in South Africa. This year, progress was also reported by agrochemical
companies with the registration of new active ingredients. Meetings were held with the Registrar’s
Office to discuss issues in the agrochemical industry, which included the quality and registration of
agrochemicals. The Registrar of Act No. 36 of 1947 and a technical advisor were also taken to the
Western Cape in order for them to experience weed resistance at first hand, as well as the special
needs of the canola and barley industries.
Plaaslike beskikbaarheid van kunsmis
Die jaarlikse vergadering tussen Graan SA en die Misstofvereniging van Suid-Afrika (MVSA) het op
7 Junie 2013 plaasgevind.
Die MVSA het Graan SA verseker dat daar genoeg kunsmis vir die 2013/2014-produksieseisoen
beskikbaar sal wees en dat tydige aflewering van kunsmis aan individuele produsente nie ‘n probleem
sal wees nie. Ander kwessies wat bespreek is, het ingesluit:
Marktendense in die mieliebedryf en produksiekoste vir die 2013/2014-produksieseisoen.
Internasionale en plaaslike situasie in die kunsmisbedryf.
Die beskikbaarheid van kunsmis en vervoerlogistiek.
Kalkbedryftendense.
Die kunsmis- en kalkmoniteringsprojek.
Absorpsie van verskillende sink- en swaelbronne.
Norme vir grond- en roosterontleding.
Wetsontwerp op Kunsmis en Voere.
Vordering is gemaak met die registrasie van landbouchemikalieë waarvan die aktiewe bestanddele
reeds in Suid-Afrika geregistreer is. Hierdie jaar is vordering met die registrasie van nuwe aktiewe
bestanddele ook deur landbouchemiese maatskappye gerapporteer. Vergaderings is met die
Registrateur se kantoor gehou om probleme in die landbouchemiese bedryf te bespreek, insluitend
die kwaliteit en registrasie van landbouchemikalieë. Die Registrateur van Wet No. 36 van 1947 en ‘n
tegniese adviseur is ook na die Wes-Kaap geneem sodat hulle eerstehands onkruidweerstand asook
die spesiale behoeftes van die kanola- en garsbedryf kan ervaar.