Insetnavorsing en -ontwikkeling
Inputs research and development
48
Theseed industry(continued)
Liaison with SANSOR on a regular basis is important to ensure that problems can be solved together.
At the same time higher efficiencies in grain and oilseeds production can be achieved. Other issues that
were addressed with the representative body of the seed industry included:
Market trends and production costs for the grain and oilseeds industry.
Maize seed exports to the USA.
Clear markings/bags for different genes.
“Farmers’ privilege”
.
Rodent problems.
Availability of canola seed.
Gereelde skakeling met SANSOR is belangrik om te verseker dat probleme saam opgelos kan word.
Terselfdertyd kan groter doeltreffendheid in die produksie van graan- en oliesade bereik word. Ander
kwessies wat met die verteenwoordigende liggaam van die saadbedryf bespreek is, sluit in:
Marktendense en produksiekoste vir die graan- en oliesadebedryf.
Mieliesaaduitvoere na die VSA.
Duidelike merke/sakke vir verskillende gene.
“Farmers privilege”
.
Knaagdierprobleme.
Beskikbaarheid van kanolasaad.
Die saadbedryf (vervolg)
The fertiliser industry
Die kunsmisbedryf
South Africa is a net importer of fertilisers. All of our potassium, as well as 60% to 70% of our nitrogen
requirements are imported. This means that local prices would be subjected to the same supply and
demand drivers as in the international industry. Local prices are therefore also influenced by the
shipping costs and the rand/dollar exchange rate. Most of the international fertiliser prices (dollar per
ton) decreased on an annual basis, but due to the significant depreciation of the exchange rate, local
fertiliser prices increased. This local fertiliser price increase is of concern, as fertiliser comprises ± 30%
of a grain and oilseeds producer’s variable production costs.
Fertiliser prices
From October 2012 to October 2013 the international price of ammonia, urea, DAP, MOP and sulphur
decreased by 36%, 28%, 32%, 26% and 62% respectively. The decrease of international fertiliser prices
can be seen in
Table 2
.
Suid-Afrika is ‘n netto invoerder van kunsmis. Ons voer al ons kalium in asook 60% tot 70% van
ons stikstof. Dit beteken dat plaaslike pryse aan dieselfde vraag- en aanboddrywers as in die
internasionale bedryf onderhewig is. Plaaslike pryse word dus ook deur die verskepingskoste en die
rand/dollar-wisselkoers geraak. Die meeste van die internasionale kunsmispryse (dollar per ton) het
op ‘n jaargrondslag gedaal, maar as gevolg van die beduidende verswakking van die wisselkoers het
plaaslike kunsmispryse gestyg. Hierdie styging in plaaslike kunsmispryse is rede tot kommer, aangesien
kunsmis + 30% van ‘n graan- en oliesadeprodusent se veranderlike produksiekoste uitmaak.
Kunsmispryse
Vanaf Oktober 2012 tot Oktober 2013 het die internasionale prys van ammoniak, ureum, DAP, MOP
en swael onderskeidelik met 36%, 28%, 32%, 26% en 62% gedaal. Die daling in internasionale
kunsmispryse kan in
Tabel 2
gesien word.
Gereelde skakeling
met SANSOR is
belangrik om
te verseker dat
probleme saam
opgelos kan word.
1...,40,41,42,43,44,45,46,47,48,49 51,52,53,54,55,56,57,58,59,60,...168