Produksienavorsing en -ontwikkeling
Production research and development
42
0
0
0
0
0,5
0,5
2 000
2 000
1 000
1 000
-2 000
-3 000
-2 000
-1 000
-1 000
3,0
2,5
2,5
2,0
2,0
1,5
1,5
1,0
1,0
3 000
3 000
4 000
4 000
3,5
3,0
5 000
5 000
7 000
6 000
6 000
R/ha
R/ha
t/ha
t/ha
Graph 17: Actual production cost, yield and profit/loss
of wheat for the Swartland and Western Cape
Grafiek 17: Werklike produksiekoste, opbrengs en wins/verlies
vir koring in die Swartland en Wes-Kaap
Graph 18: Actual production cost, yield and profit/loss
of wheat for the Eastern Free State
Grafiek 18: Werklike produksiekoste, opbrengs en wins/verlies
vir koring vir die Oos-Vrystaat
2002
2002
2001
2001
2003
2003
2004
2004
2005
2005
2006
2006
2007
2007
2008
2008
2009
2009
2010
2010
2011
2011
Source/
Bron:
Grain SA
/Graan SA
Source/
Bron:
Grain SA
/Graan SA
Total variable cost/
Totale lopende koste
Total variable cost/
Totale lopende koste
Profit/loss per hectare/
Wins/verlies per hektaar
Profit/loss per hectare/
Wins/verlies per hektaar
Total cost per hectare/
Totale koste per hektaar
Total cost per hectare/
Totale koste per hektaar
Yield (tons/ha)/
Opbrengs (ton/ha)
Yield (tons/ha)/
Opbrengs (ton/ha)
Produksiekoste (vervolg)
Begrote inkomste- en koste-analise
Die begrote inkomste en koste vir die 2013/2014-winter- en -somerproduksieseisoen is weer eens
saamgestel. In Maart 2013, is daar wintergewasproduksiebegrotings vir verskeie streke opgestel, terwyl
die somergewasbegrotings in Augustus 2013 gefinaliseer is.
Produsente kan dié toepaslike begrotings gebruik om as basis vir hul eie beplanning te dien. Hierdeur kan
produsente besluit watter gewas die winsgewendste is en wat sy minimum prys moet wees om gelyk te
breek. Produsente kan ook self besluit of dit enigsins die risiko en die moeite werd is om te plant al dan nie.
Tabel 1
verskaf die geprojekteerde produksiekoste en gelykbreekpryse vir droëlandmielies vir die
2013/2014-produksieseisoen vir verskillende produksie-areas. Volgens die tabel is die produksiekoste
per hektaar vir mielies (veranderlike en oorhoofse koste) die laagste in die Noordwes Provinsie, terwyl
Mpumalanga die hoogste produksiekostesyfers het. Ten opsigte van die opbrengs van 4,0 ton wissel die
gelykbreekprys van mielies tussen R1 701 en R2 798 per hektaar en dit beklemtoon die knyptang wat
produsente ervaar om met die huidige produsentepryse gelyk te breek.