Insetnavorsing en -ontwikkeling
Inputs research and development
60
Diesel fuel industry
Dieselbrandstofbedryf
The domestic wholesale price of diesel in Gauteng increased by 11,1% on an annual basis (October
2012 to October 2013). Since diesel constitutes approximately 13% (Central Free State) of the variable
production costs of maize, this increase certainly placed pressure on input costs and the profitability of
grain and oilseeds production.
Prices
The rand weakened from R8,641 in October 2012 to R9,961 in October 2013, which unfortunately increased the
Brent crude oil price in rand terms even more than expected. The Brent crude oil price in dollar terms decreased
by 1,9%, from R111,83 to R109,630 per barrel over the same period, while the Brent crude oil price in rand terms
increased by 13,0%, from R966,33 to R1 088,74 per barrel over the same period (
Graph 7
).
The domestic wholesale price of diesel in Gauteng increased by 11,1% from R11,33 per litre in October 2012
to R12,60 per litre in October 2013 (
Graph 7
). The year-to-year increase is not only due to the rand/dollar
exchange rate and the Brent crude oil price, but also because of taxes and levies which were increased by
the government.
Die binnelandse groothandelprys van diesel in Gauteng het met 11,1% op ‘n jaargrondslag (Oktober
2012 tot Oktober 2013) toegeneem. Aangesien diesel ongeveer 13% (Sentraal-Vrystaat) van die
veranderlike produksiekoste van mielies uitmaak, het hierdie verhoging beslis druk op insetkoste en die
winsgewendheid van graan- en oliesadeproduksie geplaas.
Pryse
Die rand het vanaf R8,641 in Oktober 2012 tot R9,961 in Oktober 2013 verswak, wat ongelukkig die
prys van Brent ruolie in randterme selfs meer verhoog het as wat verwag is. Die prys van Brent ruolie
het oor dieselfde tydperk in dollarterme met 11,9%, gedaal, vanaf R111,83 tot R109,630 per vat, terwyl
die Brent ruolieprys in randterme oor dieselfde tydperk met 13,0%, vanaf R966,33 tot R1 088,74 per vat
gestyg het (
Grafiek 7
).
Die binnelandse groothandelprys van diesel in Gauteng het met 11,1% vanaf R11,33 per liter in Oktober
2012 tot R12,60 per liter in Oktober 2013 gestyg (
Grafiek 7
). Die jaar-tot-jaar-verhoging is nie net aan
die rand/dollar-wisselkoers en die Brent ruolieprys toe te skryf nie, maar ook aan belastings en heffings,
wat deur die regering verhoog is.
Graan SA verskaf aan graan- en oliesadeprodusente skattings van dieselprysskommelings vir elke
komende maand. Met behulp van hierdie inligting van Graan SA kan produsente beplan of hulle op
daardie gegewe tydstip diesel moet koop of nie. Dit verskaf deursigtigheid in die dieselmark, wat
dit vir produsente moontlik maak om op produksiekoste te bespaar. Die mielieprysindeks en die
dieselprysindeks verskyn in
Grafiek 8
. Met die dieselprys wat oor die afgelope twaalf maande gestyg
400
600
500
300
700
800
900
1 300
1 100
1 200
1 000
Rand per barrel/Cent per litre
Rand per vat/Sent per liter
Graph 7: International Brent crude oil price and the wholesale price of diesel
Grafiek 7: Internasionale prys van Brent ruolie en die groothandelprys van diesel
2009 Jan
Mar/
Mrt
May/
Mei
Jul
Sep
Nov
2010 Jan
Mar/
Mrt
May/
Mei
Jul
Sep
Nov
2011 Jan
Mar/
Mrt
May/
Mei
Jul
Sep
Nov
2012 Jan
Mar/
Mrt
May/
Mei
Jul
Sep
Sep
Nov
2013 Jan
Mar/
Mrt
Jul
May/
Mei
Bron/
Source:
Graan SA
/Grain SA
Wholesale price of diesel (cent per litre)/
Groothandelprys van diesel (sent per liter)
International Brent crude oil price (rand per barrel)/
Internasionale Brent ruolieprys (rand per vat)
Graan SA verskaf
aan graan- en
oliesadeprodusente
skattings van
dieselprysskom-
melings vir elke
komende maand.