SA Graan Oktober 2014 - page 50

FOKUS
Diere
Spesiale
Produk-inligting
Laemieliepryse?
Rond joueie kalwers afmet Beesvet 33+
VLOK FERREIRA,
nasionale tegniese bestuurder,Molatek
M
et die lae mieliepryse kan produsente dit tans oorweeg
om hulle eie kalwers op die plaas self af te rond. Dit is ‘n
besliste alternatief en die drie faktore wat die grootste
effek het op diewinsgewendheid van ‘n voerkraal, is die
aankoop-, slag- enmielieprys.
Uit
Grafiek 1
en
Tabel 1
se gegewens is dit duidelik dat eers die
verkoopprys en dan die aankoopprys, die grootste effek op marge
het.Dieeffekvandieverandering indiemielieprys isweliswaar klein
vergelekemet skommelinge in vleispryse.
‘n Mielie- tot beesvleisprys van minimum 1:14 word algemeen ge-
bruik as aanduiding van winsgewende vleisproduksie. Hoe wyer
hierdie verhouding, hoegroter diewins.
Voerkoste bly altyd ‘n belangrike faktor in die winsgewend-
heid van voerkrale en daarommoet goeie voerkripbestuur
toegepasword:
Hou krippe skoonomdieontwikkelingvanmikotoksiene
tebekamp.
Voer minstens twee maal per dag vars voer. Ge-
durende die warm maande is dit veral wenslik om
vroegoggend ongeveer 40% en vroegmiddag on-
geveer 60% van die dieet te verskaf. Diere neem min
tot geen voer op diewarmste deel van die dag in. Voer,
veral wanneer hoog in vog, word nadelig beïnvloed
wanneer dit op die hitte van die dag in die krippe is.
Dit is egter belangrik dat die diere die volledige dieet
binne 24uur inneem.
Verseker dat krippe altyd voer in het om oorvreting
met voertyd, wat aanleiding gee tot opblaas en diarree,
te voorkom.
Droëmateriaalinname van beeste is 2,8% - 3% van die
liggaamsmassa ná aanpassing.
Backgrounding
en
preconditioning
Twee stelsels kan gebruik word om produksieverliese, wat
gewoonlik gepaard gaan met swak aanpassing in die voer-
kraal, tebekamp:
Backgrounding
–waar veral ligte kalwers vanaf speenmaksimaal op
dievelduitgegroei word tot gereedheidvir dievoerkraal omproduk-
sieverliese te bekamp. Mieliereste op die land, veral waar mie-
liekoppe nie opgetel is nie, kan effektief saammet ‘n produksielek
benut word in ‘n
backgrounding
-stelsel.
Preconditioning
– waar kalwers oor ‘n korter periode op veld of
groter kampe gereed gemaak word vir die voerkraal in terme van
bestuur, gesondheid, stres en veral voeding (rumenaanpassing) om
produksieverliese indie voerkraal tebekamp. Verskaf 1% - 1,5% van
die liggaamsmassa-aanvangsdieet om diere gewoond te maak aan
die voerkraaldieet.
Kalwers kan ook tydens
backgrounding
of
preconditioning
klaar ge-
prosesseerword.
KARKASPRYSRAND/KG
R33,0 R33,5 R34,0 R34,5 R35,0
HOEFPRYS
RAND/KG
R17,0
R751 R873 R996 R1 118 R1 241
R17,5
R631 R754 R876 R999 R1 121
R18,0
R512 R634 R757 R879 R1 002
R18,5
R393 R515 R638 R760 R883
R19,0
R273 R396 R518 R641 R763
TABEL 1: INVLOEDVANHOEF- ENKARKASPRYSOPMARGE.
Grafiek 1: Invloed van karkasprys opmarge.
MENGINSTRUKSIES*
1
2
3
4
5
Molatek Beesvet 33+
kg
160
160 160
160 160
MolatekMelassemeel
kg
****
80
80
80 ****
Graan/
Chop
kg
840
760 660
600
120
Mieliekuilvoer (35%dm)
kg
****
**** ****
350 ****
Mieliekopmeel
kg
****
**** ****
****
720
Ruvoer
kg
Ad lib Ad lib
100
50 ****
Totaal
kg
1 000 1 000 1 000 1 240 1 000
*Skakel jounaasteMolatek-verkoopspersoonvir aanpassingsproseduresen spesifieke for-
muleringsbehoeftes.
TABEL2: KAFETERIAENVOLLEDIGEBEESVET33+DIËTEVIRVOERKRAAL-
BEESTE.
Oktober 2014
48
1...,40,41,42,43,44,45,46,47,48,49 51,52,53,54,55,56,57,58,59,60,...124
Powered by FlippingBook