SA Graan Oktober 2014 - page 60

FOKUS
Diere
Spesiale
Oktober 2014
58
Moeniebangwees
omnuwe enmeer doeltreffende
tegnologie tegebruik nie
S
eker een van die winsgewendste boerderye wat ‘n mens
kan kry, is ‘n vrou se boerdery op ‘n plaas waar die man
die koste dra endie vroudie inkomste kry. Hierdie is ‘nbaie
mooi droom, maar dit werk in die praktyk egter nie so nie.
tygende koste, tesame met ander uitdagings, plaas al hoe meer
druk opwinsgewendeboerdery.
Dit is van die uiterste belang om diere gesond te hou terwyl hulle
optimaal presteer. Om hierdie doelwit deurentyd te handhaaf, is vir
LaeveldFarmVet enons kliëntebelangrik. Dit isons kennisgebieden
die terreinwaaroponswil uitblink.
Net soos ons kliënte, is ons ook entrepreneurs. Ons verstaan wat
vir ons kliënte en hulle besighede belangrik is omdat ons elke
dag betrokke is by aangeleenthede in die landbousektor wat vir
hulle gewig dra. Ons kennis van dieregesondheid, dierevoeding,
plantvoedingstrategieë en gehalte gewasbeskermingsprodukte
helpons kliënte om suksesvol tewees ten opsigte van die relevante
aspekte vanhul besighede.
‘n Volledige reeks opgietmiddels, Delta Pour (1% Deltametrien),
Cyper Pour On (hoë sis Sipermetrien), Flu Pour On (Flumetrien
1%) wat bosluise dood en wyfies steriel maak, is beskikbaar om
bosluise te beheer. Amitraz 20% is beskikbaar om bosluise en luise
en skurftemyte op beeste te dood. Dit beheer ook bosluise, dood
skaapbrandsiek en jeukmyte op skape en bokke en is renostervoël-
versoenbaar.
Vir inwendige parasiete, enmeer spesifiek rondewurms, kan Econo
Drench (Levamisool Hidrochloried 25% konsentraat), Super Worm
Dose (Levamisool 23,5mg/ml enPrazikwantel 18,8mg/ml), IverDose
(Ivermektien 0,08%) gebruikword.
Lintwurms en lewerslakke se moses is Tape Dose (Prazikwantel
2,5%) en FlukeDose (Triklabendasool 10%).
Inspuitbare produkte sluit in Iverject 1% (Ivermectin 1%), Fluke
Inject (Klosantel7,5%)enOxyjectLA (langwerkendeOksitetrasiklien).
Bestuur, voeding en gesondheid is die drie bene waarop ‘n
winsgewende skaap-, bees- of bokboerdery staan. Pas aanbynuwe,
meer winsgewende praktyke. Moenie bangwees om nuwe enmeer
doeltreffende tegnologieë te gebruik nie. Werk nou saammet jou
Laeveld FarmVet-agent en veearts as dieregesondheidskonsultante,
om jou te vergewis vannuwe verwikkelinge indie verband.
Die moderne produsent verstaan die belangrikheid van wins en
verstaan ook die waarde van volhoubaarheid. Dit is ongetwyfeld
die geduldige strateeg, diemoderne produsent, wat diewaarde van
sinvolle vennootskap verstaan. Vir Laeveld FarmVet is jou sukses
definitief diemaatstaf waarteenons ons eie suksesmeet.
Produk-inligting
BERTIEDEWET,
Laeveld FarmVet
1: Bosluise is altyd ‘nbedreiging vir die veepro-
dusent.
2:Gesonde skape inNamakwaland se lente-
blomme.
1
2
1...,50,51,52,53,54,55,56,57,58,59 61,62,63,64,65,66,67,68,69,70,...124
Powered by FlippingBook