SA Graan Oktober 2014 - page 45

Anextensive rangeof
pasture,
IRUDJHDQGˋHOGFURS
seeds
tohelp support your
farmingoperation.
Johannesburg:
8 JacobsStreet, Chamdor, Krugersdorp, SouthAfrica, 1740
Tel: +27 11 762 5261 • Fax: +27 11 762 4111
CapeTown:
Tel: +27 21 552 0456
Improveyour yieldwithAgricote®, coated seeds
that offersbetter seed to soil contact, improved
survival of seedlings throughaddednutrition.
AVAILABLESEED
Lucerne*
Oats
OpenPollinatedMaize
GroundNut
DryBean
Cowpea
WhiteBuffaloGrass*
BlueBuffaloGrass*
BristleGrass*
Smuts Finger Grass*
RhodesGrass*
Eragrostis*
Teff
Cocksfoot
RyeGrass
Clover
ForageSorghum
GrainSorghum
Sunhemp
DolichosBean
Babala
JapaneseRadish
Vetch
Kikuyu*
Bermuda*
Rye
Paspalum*
*Agricote treated seeds
D
it ismoeilikomdie korrektehoeveelhedeof verhoudings te
bepaal wat die verskillende kultivars van ‘n goeieweiding-
mengsel uitmaak. Wat wel baie belangrik is om in gedagte
te hou, is die feit dat die onderskeie ontkiemingspersen-
tasies van die verskillende kultivars waaruit die mengsel bestaan,
verskil.
‘n Ander belangrike punt om te onthou, is dat hoe meer kultivars
deel vorm van so ‘nmengsel, hoemoeiliker en hoemeer kompleks
raak dit om dieweiding te bestuur. Ideaal gesprokemoet enigewei-
dingmengsel so saamgestel weesdat dit ‘n konstanteenvolhoubare
vloei van kwaliteit-voer regdeur die seisoen verskaf. Dit is egter nie
altyd in die praktyk moontlik nie. Ondervinding wys dat sommige
mengsels egter vir groot dele van die seisoen goeie kwaliteit voer
kan verskaf. Die samestelling van die weiding sal deur goeie be-
stuur en bemestingpraktyke oor tyd beslis beïnvloed word. Ten
einde sukses met weidingmengsels te behaal, is die chemiese reg-
stelling asook behoorlike voorbereiding van goed gedreineerde
grond, ‘n voorvereiste.
Die volgende faktore kan aanleiding gee tot die swak vestiging van
weidingmengsels:
Swak voorbereide saadbed.
Oormaat onkruiddruk.
Verkeerde saaiverhoudings – gewoonlik temin saad.
Verkeerdeplantdiepte.
Saadwat niebehoorlikmet grond kontakmaaknie– saadbednie
fermgenoegnie; die rol vandiegrond sal ontkiemingbevorder.
Swak kwaliteit saad lei tot swak ontkieming en stand.
Swak entingmet betrekking tot peulgewasse indiemengsel.
Verkeerde verhoudings van die verskillende kultivars in diewei-
dingmengsel.
Die suksesvolle vestiging van weidingmengselkombinasies kan
verkry word deur die saad breedwerpig of in rye te plant. In sekere
gevalleworddit wel aanbeveel omdie saad eerder in rye teplant.
Weidingmengsels…
’nWetenskap op sy eie
NIELSHARMUTH,
agronoom, Advance Seed
Die samestelling vanweiding sal deur goeiebestuur enbemestingprak-
tykeoor tydbeslisword.
FOKUS
Diere
Spesiale
Produk-inligting
1...,35,36,37,38,39,40,41,42,43,44 46,47,48,49,50,51,52,53,54,55,...124
Powered by FlippingBook