SA Graan Oktober 2014 - page 59

Hou dieNovember-uitgawe van
SAGraan/Grain
dop vir ons spesiale
fokus op natuurlike hulpbronne
en energie.
Belangstellende adverteerders kan vir
Jurgen vanOnselen kontak by
082 417 3874 of 021 976 4482.
geïdentifiseer. Sover dit voedselsekerheid in die land aangaan, kan
die vyfde kwart dalk baiebelangrikwees.
Suid-Afrika spogmet baie goeie veeverbeteringstelsels. Verder het
ons ‘n groot genepoel waaruit geneties aanpasbare diere geteel
kanword. Die strenger toepassing van dieVerbruikersbeskermings-
wet, die Etiketeringswet en die Wet op Landboustandaarde sal se-
kerlik indie toekoms ‘n rol speel om insidente soosdievleisskandaal
tevoorkom.Diewette kanook ‘ngroot bydrae lewer omverbruikers-
vertroue te skep. Diemerk van vleis sal ook spesifieke aandagmoet
kry in termevandie reëlsvanoorsprong, soosbydie invoer vanvleis
en lewendehaweuit buurlande.
Die rooivleisprodusent se rol
Daar is verskeie uiters belangrike aspekte waarop die rooivleispro-
dusent indie toekoms salmoet let:
Dit is kritiek dat Suid-Afrika sy bek-en-klouseer-vryesonestatus
sal behou.Dievolhoubaremoniteringvanbeheerdeenaanmeld-
baredieresiektes sluit hierby aan.
Suid-Afrika se grense is weerloos en daar is ‘n gebrek aan ka-
pasiteit om wetgewing toe te pas. Produsente sal ‘n bydrae in
dié verband moet lewer, aangesien die staat nie alleen verant-
woordelik kanwees vir diebeskerming vanons grensenie.
Natuurlike rampe, onder meer periodieke droogtes, veldbrande
en oorstrominge is iets waarmee die rooivleisprodusent moet
saamleef. Daar was ‘n geweldige droogte in 2013, met gepaard-
gaande vernietigende veldbrande. Dit bewys opnuut dat ons
tans in ‘ndroër siklus is. Produsente salmeer konserwatiefmoet
dink as dit bydrakrag kom.
Rampbestuur en voervloeibestuur is ook die produsent se eie
verantwoordelikheid.
Indringerplantebly ‘ngroot probleem. Produsentemoet self ver-
antwoordelikheid aanvaar vir diebeperkingdaarvan.
Proaktiewe, geskrewe biosekuriteitsplanne en -maatreëls op
plaasvlak het ‘n noodsaaklikheid geword. Dié planne moet in
samewerkingmet ‘n veearts gedoenword, met inagneming van
risikofaktore indiebetrokke area.
Dit is noodsaaklik om verdagte siektes aan temeld. Die bekam-
ping van beheerde en aanmeldbare siektes is nie net die ver-
antwoordelikheid van die owerheid nie, dit sal van produsente
afhangof skemas vir beheerde siektes suksesvol gaanwees.
‘n Verklaring van risikofaktore wanneer vee verhandel word,
moet deel vandie etiekword.
Bewegingsbeheer van vee en die individuele merk van vee sal
ernstige aandagmoet kry indiebedryf.
Produsente sal ook beter rekordhoudingmoet doen.
57
SAGraan/
Sasol Nitro fotokompetisie
Die vraagnabeesvleis sal na verwagtingoor die volgende tien jaarmet 20%groei.
1...,49,50,51,52,53,54,55,56,57,58 60,61,62,63,64,65,66,67,68,69,...124
Powered by FlippingBook