SA Graan Oktober 2014 - page 47

DieUniport 3030 is dienuwegenerasie selfaangedrewe
spuit,wat spuit tegnologie tot nuwehoogtes neem
endaarmee aandiemees veeleisendebehoeftes sal
voldoen.
As die oudste landboumaatskappy van sy soort
in Suid-Afrika, maakG.North steeds diewêreld se voorste
tegnologie en diemees vertroude name in landboutoerusting
aan boere beskikbaar. Voegdaarby ’n hoogs opgeleide en
ervare span spesialistewat landwyd advies, ondersteuning en
onderhoud verskaf, en jyweet jy het reg gekies. G.North –
voorwaar ’n naam om te onthou. Virmeer inligting, kliek op
of skakel 0119222300.
Tindrum14/126
Tel: 0119222300
Faks: 011 9222 358
DIE VOORSTENAAM
IN LANDBOU
’nNuwe
generasie
inspuit
tegnologie
45
Skapewat erg siek is, raak agter bydie resvandie tropenhoesbaie.
Die skape toonasemnood, vermaer envrekuiteindelik.Dit is ‘nchro-
niese siekte en skape kan nog twee tot vier maande lewe nadat die
eerste simptomewaargeneem is.
Jaagsiekte word soms vererger deur
Pasteurella- of Corynebacte-
rium-
besmettingvandie longe. Hierdie skapevrekgewoonlikgouer.
Nadoodse tekens
Die longe ismarmeragtig, gryswit, swaarder as gewoonlik, die kon-
sistensie is solied, soos by lewer, en die longlimfkliere kan ook aan-
getasword.
Diagnose
‘nDiagnose kangemaakwordná ‘nhistopatologieseondersoek van
die aangetaste longweefsel.
Voorkoming en beheer
Geen doeltreffende entstof en behandeling is beskikbaar nie. Aan-
getaste skapeen skapewat eerste siektetekens toon,moet uitgeslag
wordomdie voorkoms vandie siekte indie kudde te verminder.
Om die siekte klinies vroeg te identifiseer, kan die skape aan die
agterbeneopgetel word. As hulledie siekteonder lede het, sal hulle
benoud raak en sal vloeistof bydieneus uitloop.
1: Dienaam “jaagsiekte” het ontstaanomdat siek skape laaste (agter) in
die trop loop, vermoeid voorkom en vinnig asemhaal.
2: Bokke kanook jaagsiekte kry. Die voorkoms vandie siekte is egter by
hullebaieminder as by skape.
3: Jaagsiekte veroorsaak longkanker by skape enworddeur ‘n retro-
virus veroorsaak.
4: Longe van ‘n skaapwat aan jaagsiektedood is. Die longe is
marmeragtig, gryswit, swaarder as gewoonlik endie konsistensie is
solied soos lewer.
5: Jaagsiekte is nie ‘n staatsbeheerdeof aanmeldbare siekte inSuid-
Afrikanie. Daar is geen amptelikedata aangaandedie siektebeskik-
baar nie.
3
4
5
1...,37,38,39,40,41,42,43,44,45,46 48,49,50,51,52,53,54,55,56,57,...124
Powered by FlippingBook