SA Graan Oktober 2014 - page 41

36MAANDE-BEMAR-
KINGSTELSEL
18MAANDE-BEMAR-
KINGSTELSEL
TRADISIONELE
SPEENKALFBEMAR-
KINGSTELSEL
NADIEWINTER
SPEENKALFBEMAR-
KINGSTELSEL
PERGVE
PERGVE
PERGVE
PERGVE
Kalfpersentasie
85,00%
85,00%
85,00%
85,00%
Brutoproduksiewaarde (R)
3 051,40
3 303,64
2 628,98
2 896,79
Direk toedeelbare veranderlike koste
Voer en lekke
947,44
1 087,59
679,32
858,18
Doserings
71,32
71,23
69,42
71,68
Entings
67,31
71,30
76,52
76,52
Ander spuite (spoorminerale enmedisyne)
35,44
33,43
30,40
30,40
Dippe enopgietmiddels
30,13
32,60
33,68
33,68
Ander (oorplaatjies, gas ens.)
12,72
13,59
13,77
13,77
Masjinerie, trekkers endiesel
52,50
52,65
52,82
52,82
Veearts en konsultante
132,00
171,12
171,66
171,66
Toerusting
23,00
26,33
26,41
26,41
Vee-aankope (bulle)
400,00
438,77
440,14
440,14
Produksiekredietrente
111,60
120,44
96,18
107,04
Totale direk toedeelbare veranderlike koste
1 883,47
2 119,05
1 690,31
1 882,30
Brutomarge
1 167,92
1 184,59
938,67
1 014,49
TABEL 1: BRUTOMARGEBEPALINGVANVERSKILLENDE SENTRAAL-VRYSTAATPRODUKSIESTELSELSVIRDIE 2013/2014-PRODUKSIEJAAR.
Dit isegternienet vraagenaanbodwat dieprysevanveebepaal nie,
maarookander aspekte, soosdiealgemenestandvandieekonomie,
die mielieprys en die prys van hoendervleis, ommaar net ‘n paar
tenoem.
Uit diebegrotings in
Tabel 1
kandit verwagworddat die tradisionele
speenkalfstelsels, waar die speenkalwers gedurende April verkoop
word, die laagste bruto marge per GVE sal lewer. Die 18 maande-
bemarkingstelsel, waar die diere as markklaar diere bemark word,
blyk diebeste stelsel tewees om in teproduseer.
Indien die 18 maande-bemarkingstelsel gevolg word, sal dit be-
langrik wees om seker te maak dat daar ‘n mark vir jou afgeronde
diere sal wees. Onthou net, jy gaanmoet meedingmet ander vleis-
produsentewat maandeliks vee aan die verbruikers en slagters kan
lewer.Dit sal goeiepraktykweesomvoorafmet ‘nvleiskoperooreen
te komom joumarkklaardiere te koop.
Wat die produksie in die stelsel betref, sal die veewaarmee geboer
worddievermoëmoet hêom afgerondediere teproduseer voor die
dierebeginwissel. Indiendiediere reedswissel endan eers afrond,
sal dit dieprysvandievleisbenadeel en soookdiewinsgewendheid
vandie stelsel.
Sodra die speenkalwers ná die winter verkoop word, is dit belang-
rik om seker temaak dat die verwagte prysverhoging enmassatoe-
name die ekstra voerrekening sal kan diens. Maak dus seker voor
jy die besluit neem om die speenkalwers terug te hou vir ‘n latere
stadium sebemarking.
Asalles inaggeneemword, saldiestelselnie regtigdiewinsgewend-
heid van die veeboerdery beïnvloed nie, maar eerder die produksie
van die huidige stelsel. Deur die effektiwiteit en produksie van jou
huidige stelsel te verhoog en dalk klein bemarkingsaanpassings te
maak, sal diewinsgewendheiddramaties verhoogword.
Vir meer inligting omtrent die verskillende produksiestelsels, kan
PietmanBothaby 082 759 2991gekontakword.
Is jy in die regte
beesproduksiestelsel?
39
October 2014
FOKUS
Diere
Spesiale
SAGraan/
Sasol Nitro fotokompetisie
1...,31,32,33,34,35,36,37,38,39,40 42,43,44,45,46,47,48,49,50,51,...124
Powered by FlippingBook