SA Graan Oktober 2014 - page 46

FOKUS
Diere
Spesiale
44
Jaagsiektevan
nader beskou
J
aagsiekte is ‘n siektewat longkanker by skape veroorsaak en
worddeur ‘n retrovirusveroorsaak. Dienaam “jaagsiekte”het
ontstaan omdat skape wat aan hierdie siekte ly, duidelike te-
kens daarvan toonwanneer hulle aangejaagword.
Die siek skape loop laaste (agter) in die trop, kom vermoeid voor en
haal swaar en vinnig asem. Ensoötiese beesleukose word ook deur
‘n retrovirus bybeeste veroorsaak.
Verspreiding en voorkoms
Jaagsiekte kom in Suid-Afrika asook ander wêrelddele, soos
Europa, Noord-Amerika, Suid-Amerika, Asië enKenia voor.
Alle skaaprasse en veral die jong lammers is vir jaagsiekte vatbaar.
Lammers ouer as ses maande sal selde jaagsiekte opdoen. Bokke
kanook jaagsiekte kry.
Jaagsiekte is nie ‘n staatsbeheerde of aanmeldbare siekte in Suid-
Afrika nie en daar is geen amptelike data aangaande die siekte
beskikbaar nie.
Oordraging
Die siekte word oorgedra waar skape noue kontakmet mekaar het.
Wanneer aangetaste skapehoes, asemgesonde skapedievirus,wat
sy longe aantas, in. Besmette ooie se lammers sal waarskynlik ook
besmet wees.
Siektetekens
Jaagsiekte het ‘n lang inkubasietyd waartydens die skaap besmet
raak met die virus totdat siektetekens gesien word. Dit kan 8 - 24
maande of selfs langer duur. Aangetaste skape haal vinnig asem,
veral nadat hulle aangejaag is.
JANDUPREEZ,
besturende direkteur, Instituut vir Suiweltegnologie
1
2
1...,36,37,38,39,40,41,42,43,44,45 47,48,49,50,51,52,53,54,55,56,...124
Powered by FlippingBook