SA Graan Oktober 2014 - page 48

Oktober 2014
46
FOKUS
Diere
Spesiale
Veldbestuur
verbeter kwaliteit van veld
A
angesien die landbouklimaat baie vinnig weens veral
droogtes, hoër insetkoste en laer winste kan verander,
noop dit die veeprodusent om dringend sy veevertakking
te evalueer omwinsgewendheid tebepaal.
Dieveeprodusentwordnougedwingommeer engoedkoper tepro-
duseer as in die verlede. Dieweiding is vir die beesboer een van sy
belangrikste fasette wat die winsgewendheid van sy vleisbeesver-
takkingbeïnvloed.
Veeprodusente “boer” eintlik met gras enmoet die grasplant en sy
chemiese reaksies goed verstaan ten einde ‘n suksesvolle grasboer
te wees. Hierdie suksesvolle grasboer het teen die einde van Ok-
tobermaand nog heelwat kampe wat soos
Foto 1
daar uitsien, in
vergeleke met ‘n veeprodusent wie se plaas alreeds in Augustus
soos in
Foto 2
lyk.
Nouhoe is ditmoontlik omdie veld sodanig te verbeter om inOkto-
bermaandnog soveel weidingbeskikbaar te hê?Dít terwyl die plaas
met die normale hoeveelheid beeste belaai word? In hierdie reeks
oor weidingsbestuur sal die beste metode stap vir stap verduide-
likword.
Verskeie faktore speel ‘n belangrike rol om die veeprodusent te laat
besluit watter weidingsbestuurstelsel hy wil volg. Daar is slegs een
weidingsbestuurstelsel waar die veld oor tyd verbeter word, terwyl
die drakrag van die plaas verbeter. Hierdie twee faktore dra beide
by tot die feit dat die veeprodusent meer winsgewend sal wees.
Dié weidingsbestuurstelsel staan as hoëdrukbeweiding, of ultra-
hoëdrukbeweidingbekend.
Ultrahoëdruk- en hoëdrukbeweiding
Hoëdrukbeweiding of ultrahoëdrukbeweiding vind plaas wanneer
herkouers (beeste en ook skape en bokke) ‘n sekere afgemete stuk
weiding, byvoorbeeld ‘n kampof ‘n strookweiding, teen ‘n baie hoë
digtheid in ‘nbaie kort tyd afwei.
Die digtheid wissel van hoog tot baie hoog, vandaar die variasie
van hoëdrukbeweiding tot ultrahoëdrukbeweiding. Die doelwitte
wat behaal wil word, is die volgende:
Om alleweidingsgewasseopdieplaas tebenut.
Omdieweidingskwaliteit en -kwantiteit te verbeter.
Ommeer diereper oppervlak tedra (drakrag te verhoog).
Om die hoef-aksie van die baie diere op die grond te gebruik
omplantreste,mis en urine temengommikrobiese aktiwiteit te
verhoog,met diegevolglike verhoogdegrondgesondheid.
Om deur die gesonder grond, verhoogde plantdiversiteit, groei-
kragtigheid enwaterinfiltrasievermoë tebewerkstellig.
Om ‘n meer holistiese uitkyk en bestuurstyl te hê om vleis te
produseer.
Maksimum produksie/dier is die meeste beesboere se doelwit. Dit
word gewoonlik verkry deur selektiewe beweiding teen ‘n lae veela-
ding, seleksie vir absolute groei in plaas van funksionele groei, en
hoëmelkproduksie.
Diewins/ha en opbrengs op kapitaal ismeestal laag en nie volhou-
baar nie. Maksimum volhoubare wins/ha daarenteen is ‘n doelwit
wat diebeginpunt vanpaslike teling en veldbestuur is, wat sal lei tot
ekonomiese en ekologiese volhoubaarheid.
Beginsels van hoëdrukbeweiding
Sodra ‘n weidingsplant afgewei word, word wortelreserwes uit die
wortels onttrek omblaargroei te stimuleer.Wanneer die blare begin
groei en dit word vinnig weer afgewei, word nog reserwes onttrek
omblaargroei te stimuleer.
HENNIEDU TOIT,
hoofveekundige, NWK Landboubestuursdienste
1: Veldkampemet nogbaieweiding.
2: Veld vroeg reeds totaal benut.
2
1
–Deel 1
1...,38,39,40,41,42,43,44,45,46,47 49,50,51,52,53,54,55,56,57,58,...124
Powered by FlippingBook