SA Graan Oktober 2014 - page 43

41
October 2014
behandel word waar nodig. Raadpleeg die
veearts vir meer besonderhede oor die
behandeling van absesse.
Meer oor voorkoming
en beheer
Die bakterieë (
C. pseudotuberculosis
en/of
A. pyogenes
) wat die absesse veroorsaak,
moet geïdentifiseer word. Inenting van die
diere geskied ooreenkomstig die oorsaak
vandie absesse.
Die bestaande
Corynebacterium
-entstof
veroorsaak nie ‘n goeie weerstand nie.
Hierdie entstof dien net as ‘n hulpmiddel
in die voorkoming en beheer van absesse.
Daar moet baie aandag aan higiëne en
bestuur gegee word om die siekte aan
bande teprobeer lê.
Skape en bokke wat die eerste keer teen
C. pseudotuberculosis
ingeënt word, moet
twee keer ingespuit (ingeënt) word, vier
weke uitmekaar. Omdat die weerstand net
twee tot driemaande duur, moet diere kort
voor dieverwagtebesmetting (byvoorbeeld
skeertyd) ingeënt word. Skape moet
verkieslik vier tot ses weke voor skeertyd
ingeënt word. Op erg besmette plase kan
lammers vanaf twee weke ouderdom al
ingeënt word.
Teen
A. pyogenes
moet beeste en skape
wat vir die eerste keer ingeënt word, drie
inspuitings (inentings) elk, tien dae uitme-
kaar kry en daarna elke ses maande.
Raadpleeg die veearts vir meer besonder-
hede aangaande ‘n immuniseringsprogram.
Omdat inenting net ‘n beperkte weerstand
teen dié besmetting en absesse bied, moet
baieaandagaanhigiëne, netheidenbestuur
gedurendedie skeer van skapegegeeword.
Ontsmet skaapskêre en skeerskuurvloere,
skeer jong skape eerste, sny en merk
lammers in ‘n skoon kraal, bestry bosluise
gereeld en gee die skape se skeerwonde
kans om teherstel voordat gedipword.
Dieafsit van lammers se stertedeur gebruik
te maak van die “rekkie-metode” blyk om
besmettings baie minder te maak en die
voorkoms van sitsiekte as gevolg van ‘n
abses indie rugmurg is gering.
Weens die swak kans om voetabsesse
en mankhede in kleinvee met inenting te
beheer en te voorkom, moet gefokus word
op die uitskakeling en vermindering van
die aanleidende (predisponerende) faktore.
Vermy die beweiding van ruwe, klipperige
of beboste, doringagtige kampe. Indien dit
onprakties is, moet van voetbaddens wat
5% formalien bevat gebruik gemaak word.
Dit sal die vlak van bakteriese besmetting
vandiediere sepote/kloue afbring.
Indien bosluise die primêre oorsaak van
voetabsesse en mankhede is, gebruik bos-
luisbeheermiddels in die voetbad of wend
‘n opgietdipmiddel bo die kloue aan. Dip
beestegereeldvirbosluise. Verseker dat die
stertgedeelte van die beeste doeltreffend
met diedipmiddel benat is.
3: Dit blykdat die afsit van lammers se
stertemet die “rekkie-metode” baieminder
besmettings veroorsaak.
4:Gebruik skoon, gesteriliseerde spuite en
naalde as diere ingeëntmoetword.
5: Indiennaelstringbesmetting aanleiding
gee tot absesse,moet dienaelstringná
geboorte vandie lamontsmetword.
6: Beestemoet gereeldgedipword vir bos-
luise. Verseker dat die stertgedeeltebenat is
sodat diebosluisedoodgaan.
3
4
5
6
1...,33,34,35,36,37,38,39,40,41,42 44,45,46,47,48,49,50,51,52,53,...124
Powered by FlippingBook