122
Recognition during Congress
During Congress recognition was given to:
Mr Leon du Plessis, Administrator of the Maize Trust and Sorghum Trust: Recognition for his
involvement in and contribution to the grain industry for more than 30 years.
Charmian Swart of Transnet: Recognition for exceptional and selfless service with the moving of
grain inventory in South Africa.
Johan Kriel: As Coordinator: Farmer Development, from whose region the developing grain
producer of the year had been selected.
The wide support of the news media, as well as attendance by large numbers of guests and senior
government representatives, indicates that the Grain SA Congress is viewed as a highlight on the
agricultural calendar.
(continued)
KONGRES, HOOFBESTUUR EN DAGBESTUUR (vervolg)
Erkenning tydens Kongres
Erkenning is tydens Kongres gegee aan:
Mnr Leon du Plessis, Administrateur van die Mielietrust en Sorghumtrust: Erkenning vir sy
betrokkenheid en bydrae tot die graanbedryf vir meer as 30 jaar.
Charmian Swart van Transnet: Erkenning vir buitegewone en onbaatsugtige diens met die
verskuiwing van graanvoorraad in Suid-Afrika.
Johan Kriel: As Koördineerder: Ontwikkelende Landbou, uit wie se streek die opkomende
graanprodusent van die jaar aangewys is.
Die wye ondersteuning van die nuusmedia asook die bywoning deur groot getalle gaste en senior
verteenwoordigers van die regering, dui daarop dat die Graan SA Kongres as ‘n hoogtepunt op die
landboukalender geag word.
Mr Bongani Bingwa, Carte Blanche presenter, led the panel discussion.
Mnr Bongani Bingwa, Carte Blanche-aanbieder, het die paneelbespreking gelei.
Delegates were asked to give a quick opinion by means of coloured cards.
‘n Blitsmening word van afgevaardigdes aangevra, by wyse van kleurkaarte.