118
WHAT ARE WE DOING AND WHY? (continued)
WAT DOEN ONS EN WAAROM? (vervolg)
I learned new things about agriculture. The programme has taught us about the importance of nature.
It has taught me that there are many careers that I can choose for my future. We also saw how a cow
gives birth and we saw where raw cotton comes from. It comes from flowers. We also saw how cheese
is made (
Ditaba Moselantja
).
I learned a lot from the video. Like I did not know that clothes and bags are made from sheep's wool,
but now I know. Now I know that cheese is made from milk, and so is butter. In agriculture I also learned
where maize meal comes from (
Tshepang Ntsala
).
The part I liked the most was when they showed us where the food comes from. Crocodile skins can
even make clothes. The food we eat and the milk we drink comes from the farm and they showed us
that a cow can give birth just like a human being. Agriculture gives us everything like food and clothes
– we cannot live without those things – they are our needs (
Nene Palesa
).
I have learned about different things and that if there were no farmers we would not survive and that
farmers are helping us with many things that we need in our lives like clothes and healthy food
(
Pudumo Keabetswe
).
Ek weet dat landbou ons gee wat ons vandag gaan eet en môre gaan dra (
Justin Makotoko
).
Ek het baie oor loopbane in boerdery geleer. Ek dink mense sal boerdery meer respekteer nadat hulle
dit gesien het. Jong kinders weet nie baie oor boerdery nie en ek dink dit is ’n wonderlike manier om te
begin (
Ruan Moolman
).
Ek het nuwe dinge oor landbou geleer. Die program het ons oor die belangrikheid van die natuur geleer.
Dit het my geleer dat daar talle loopbane is wat ek vir my toekoms kan kies. Ons het ook gesien hoe ’n
koei geboorte skenk en waar rou katoen vandaan kom. Dit kom van blomme. Ons het ook gesien hoe
kaas gemaak word (
Ditaba Moselantja
).
Ek het baie dinge uit die video geleer. Soos dat ek nie geweet het dat klere en sakke van skaapwol
gemaak word nie. Maar nou weet ek. Nou weet ek dat kaas en botter van melk gemaak word. Ek het
nou ook geleer waar mieliemeel vandaan kom (
Tshepang Ntsala
).
Die deel waarvan ek die meeste gehou het, was toe hulle ons gewys het waar die kos vandaan kom. Selfs
klere kan van krokodilvel gemaak word. Die kos wat ons eet en die melk wat ons drink, kom van die plaas
af, en hulle het ons gewys hoe ’n koei, net soos ’n mens, geboorte kan skenk. Landbou gee ons alles
soos kos en klere – ons kan nie sonder daardie dinge leef nie – dit is ons behoeftes (
Nene Palesa
).
Ek het oor verskillende dinge geleer en geleer dat as daar nie boere was nie, ons nie sou oorleef nie
en dat boere ons help met baie dinge wat ons in ons lewens nodig het, soos klere en gesonder kos
(
Pudumo Keabetswe
).
1...,110,111,112,113,114,115,116,117,118,119 121,122,123,124,125,126,127,128,129,130,...168