KORPORATIEWE DIENSTE
CORPORATE SERVICES
127
SAFETY AND HEALTH MATTERS
A Safety and Health Committee ensures that the applicable statutory requirements are met.
PERFORMANCE EVALUATION
A performance evaluation of all personnel is managed on a six-monthly basis in consultation with
department heads.
External funds from the Maize Trust, the Sorghum Trust, the Oil and Protein Seed Development Trust
(OPOT) and the Winter Cereal Trust constitute a material contribution to the Grain SA budget.
The following departments of Grain SA utilise external trust funds to carry out various projects:
Commercial Services –
SA Graan/Grain
.
Public Relations –
RSG
Radio programme.
Farmer Development – the entire programme is financed with external funds.
Industry Services – projects applicable to the market, input and production environments.
Interim reports were prepared every six months and full annual reports are also submitted to the
above trusts. Factual findings by the external auditors of Grain SA (PricewaterhouseCoopers) were
submitted to the Maize Trust to support financial reporting. Grain SA would like to express its gratitude
to the Winter Cereal Trust, Maize Trust and Oil and Protein Seed Development Trust (OPOT) for their
continued support.
PARTNERSHIPS WITH GRAIN SA PROJECT FUNDERS
VENNOOTSKAPPE MET BEFONDSERS VAN GRAAN SA-PROJEKTE
OPENING VAN KANTOOR IN BLOEMFONTEIN
Gedurende die verslagjaar het Graan SA besluit om vir bedryfstrategiese redes ‘n kantoor vir die
Ontwikkelende Landbou-departement in Bloemfontein te open. Hierdie besluit het deeglike beplanning
geverg om te verseker dat alle wetlike prosedure, soos deur die Arbeidswetgewing bepaal, toegepas is.
‘n Konsultasieproses, soos voorgeskryf deur Artikel 189 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, is met alle
geaffekteerde personeel gevolg.
Die resultate van die proses was dat vier personeellede na Bloemfontein verskuif het en een personeellid
‘n afleggingspakket aanvaar het. Ten einde alle poste te vul, is vier nuwe personeellede in Bloemfontein
aangestel. Een persoon is ‘n alternatiewe pos in Bothaville aangebied en kon dus in die Graan SA-
struktuur behou word.
VEILIGHEIDS- EN GESONDHEIDSAANGELEENTHEDE
‘n Veiligheids- en Gesondheidskomitee funksioneer om te verseker dat daar aan die toepaslike statutêre
vereistes voldoen word.
PRESTASIE-EVALUASIE
Prestasie-evaluasie van alle personeel word op ‘n sesmaandelikse-basis in oorleg met
departementshoofde bestuur.
Eksterne fondse vanaf die Mielietrust, Sorghumtrust, Olie- en Proteïensade Ontwikkelingstrust (OPOT)
en Wintergraantrust vorm ‘n wesenlike bydrae tot die Graan SA-begroting.
Die volgende departemente van Graan SA benut eksterne trustfondse ter uitvoering van verskeie projekte:
Kommersiële Dienste –
SA Graan/Grain
.
Openbare Betrekkinge –
RSG
Radioprogram.
Ontwikkelende Landbou – die totale program word deur eksterne fondse gefinansier.
Bedryfsdienste – projekte van toepassing op die mark-, inset- en produksie-omgewings.
Tussentydse verslae is op ‘n sesmaandelikse-basis voorberei en volledige jaarverslae word
ook aan gemelde trusts voorgelê. Feitelike bevindinge deur Graan SA se eksterne ouditeure
(PricewaterhouseCoopers) is aan die Mielietrust gebied ten einde finansiële verslagdoening te
ondersteun. Graan SA betuig waardering teenoor die Wintergraantrust, Mielietrust, Sorghumtrust
en Olie- en Proteïensade Ontwikkelingstrust (OPOT) vir hul volgehoue ondersteuning.