ONTWIKKELENDE LANDBOU
FARMER DEVELOPMENT
117
the population in Africa is under 20 years of age. Children are current consumers, the consumers of
the future and the next generation of workers and the sooner we can make them aware of the value
of agriculture in general and the maize industry in particular, the sooner we can hope to have them
understand the importance thereof.
We present the following DVDs to the grade 9 learners:
There are different DVDs for each visit.
First term:
Food, fibre and life.
Our lifeline (the story of bread).
Second term:
Dig in – what is farming really about?
The economy – what’s in it for me?
Third term:
Careers with plants (plant me into the future).
Careers with livestock.
Comments from learners and teachers
It was really worth it, because we learned a lot about agriculture. Agriculture is not only about food,
there is no life without it (
Marallaneng Secondary School
).
I know that agriculture gives us what we are going to eat today and wear tomorrow (
Justin Makotoko
).
I learned a lot about careers in farming. I think people will respect farming more after they have
seen this. Young children are not very educated about farming and I think this is a great way
to start (
Ruan Moolman
).
SKOLEPROGRAM
Die Skoleprogram groei en floreer steeds oor die vier jaar sedert ons hierdie formaat met die steun
van die AgriSETA, die Wintergraantrust en die Mielietrust begin het. Die reaksies van leerders en
onderwysers is altyd positief en ons wens dat ons selfs meer kan doen om kinders opgewonde te maak
oor landbou – voedsel, vesel en lewe!
Ons betuig graag ons opregte dank aan die AgriSETA, die Mielietrust en die Wintergraantrust dat hulle
hierdie pragtige program moontlik maak. Ons glo dat ons op ’n geringe manier lewens verander en ’n
paar mense hoop vir hulle toekoms gee.
Dit is noodsaaklik dat ons kinders moet aanmoedig om bewus te wees van die waarde van landbou
as ’n bron van voedsel en vesel, as ’n belangrike rolspeler in die ekonomie, as ’n werkgewer en as
’n loopbaankeuse. Meer as die helfte van die bevolking van Afrika is jonger as 20 jaar. Kinders is die
huidige verbruikers, die verbruikers van die toekoms en die volgende geslag werkers en hoe gouer ons
hulle bewus kan maak van die waarde van landbou in die algemeen en die mieliebedryf in die besonder,
hoe gouer kan ons hoop om hulle die belangrikheid daarvan te laat begryp.
Ons verskaf die volgende DVD’s aan die graad 9-leerders.
Daar is verskillende DVD’s vir elke besoek:
Eerste kwartaal:
Food, fibre and life.
Our lifeline (the story of bread).
Tweede kwartaal:
Dig in – what is farming really about?
The economy – what’s in it for me?
Derde kwartaal:
Careers with plants (plant me into the future).
Careers with livestock.
Kommentaar van leerders en onderwysers
Dit was werklik die moeite werd, aangesien ons baie oor landbou geleer het. Landbou gaan nie net oor
voedsel nie, daar is geen lewe daarsonder nie (
Marallaneng Sekondêre Skool
).
Dit is noodsaaklik
dat ons kinders
moet aanmoedig
om bewus te wees
van die waarde
van landbou as ’n
bron van voedsel
en vesel, as ’n
belangrike rolspeler
in die ekonomie, as
’n werkgewer en as
’n loopbaankeuse.