ONTWIKKELENDE LANDBOU
FARMER DEVELOPMENT
109
These farmers face a number of challenges, which may by summarised as follows:
Lack of knowledge and skills
We have found this to be a huge challenge in most areas where farmers continue to use the old traditional
methods of production. It is very important that we expose farmers to the correct production practices
(including proper soil preparation, seed selection, plant population, fertilisation and weed control).
Timing of operations
Due to a combination of many factors, the developing farmers end up planting their crops too late.
The planting action is only one small component of the whole production cycle and cognisance must
be taken of all the actions that have to be completed before planting can commence – taking of soil
samples, spreading of lime, having tractors and equipment available, availability of diesel for tillage,
primary tillage, secondary tillage, seed bed preparation and then planting (all to be completed by the
optimal planting dates). It often seems that the farmers are looking at the cut off planting dates and not
the optimal planting dates. Doing everything late is a huge factor in crop failures.
Lack of mechanisation
Many of the developing farmers do not have access to mechanisation, or the equipment they have is old
and in a poor state of repair. Without access to the correct tractors and mechanisation, it is very difficult
for the farmers to do the correct operations at the correct time.
Use of agricultural contractors
There have been a number of failed projects, which included the large scale use of contractors. The
reasons for the failure of these projects include:
The work is done late as the contractors are over-committed and cannot get the work done in the
required time.
Poor quality of work – they are rushing to get the job done and do not give attention to the quality of
the work.
Short hours worked by contractors – in the busy season, many farmers work 24 hour days using
different shifts – most contractors are not prepared to do this.
Hierdie boere het ’n aantal uitdagings wat voorlê, wat soos volg opgesom kan word:
Gebrek aan kennis en vaardighede
Ons het gevind dat dit ’n geweldige uitdaging is in die meeste gebiede waar boere steeds die tradisionele
produksiemetodes gebruik. Dit is baie belangrik dat ons boere aan die regte produksiepraktyke moet bloot-
stel (insluitend behoorlike grondvoorbereiding, saadseleksie, plantpopulasie, bemesting en onkruidbeheer).
Tydsberekening van bedrywighede
As gevolg van ’n kombinasie van talle faktore plant die ontwikkelende boere op die ou einde hulle
gewasse te laat. Om te plant is maar een klein komponent van die hele produksiesiklus en kennis
moet geneem word van al die stappe om te voltooi voordat daar geplant kan word – die neem van
grondmonsters, toediening van kalk, beskikbaarheid van trekkers en toerusting, beskikbaarheid van
diesel vir bewerking, primêre bewerking, sekondêre bewerking, saadbedvoorbereiding en dan die
aanplanting (alles moet teen die optimale plantdatums voltooi wees). Dit lyk soms asof boere na die
afsnydatums vir aanplanting kyk en nie na die optimale plantdatums nie. Die feit dat alles te laat
gedoen word, speel ’n geweldige rol in oesmislukkings.
Gebrek aan meganisering
Talle van die ontwikkelende boere het nie toegang tot meganisering nie, of die toerusting wat hulle het,
is oud en in ’n swak toestand. Sonder toegang tot die regte trekkers en meganisering is dit vir die boere
baie moeilik om die regte stappe op die regte tyd uit te voer.
Gebruik van landboukontrakteurs
Daar was ’n aantal mislukte projekte, wat die grootskaalse gebruik van kontrakteurs insluit. Die redes vir
die mislukking van hierdie projekte sluit in:
Die werk word laat gedoen, aangesien die kontrakteurs te veel werk aanvaar het en nie die werk
binne die vereiste tyd kan afhandel nie.
Swak gehalte van werk – hulle jaag om die werk klaar te kry en skenk nie aandag aan die gehalte
van die werk nie.
Kort ure wat deur die kontrakteurs gewerk word – in die besige seisoen werk talle boere 24-uurdae
in verskillende skofte, terwyl die meeste kontrakteurs nie bereid is om dit te doen nie.
It is very important
that we expose
farmers to the
correct production
practices.
Talle van die
ontwikkelende
boere het nie
toegang tot
meganisering nie,
of die toerusting
wat hulle het, is
oud en in ’n swak
toestand.
1...,101,102,103,104,105,106,107,108,109,110 112,113,114,115,116,117,118,119,120,121,...168