SA Graan Oktober 2014 - page 38

Hierdie feit het ‘ngroot effekopdiewinsgewendheidvandie stelsel.
Verder moet die speenkalwers in die speenkalfstelsel op ‘n sekere
tyd verkoop word anders is daar pryspenalisasie wat geld, terwyl
dieander stelsels tot ‘nmatemeer vryheidhetwat bemarkingbetref.
Alhoewel die stelsels verskil, bly die kritieke suksesfaktore van die
verskillende stelsels steeds dieselfde. Koeiemoet produseer en die
kalfpersentasiemoet tenalle tyebeskermword.Dieveegetallemoe-
niediedrakragvandieweidingoorskrynieendaarmoet tenalle tye
genoeg kos vir die veewees.
Lekke wat verskaf word, moet by die behoefte van die diere aan-
pas enmoet ook die voorsiening van die veldweerspieël. Die lekke
moet opneembaar wees en die behoeftes van die vee bevre-
dig, maar togmoet dit ook ekonomies sinmaak om die lek te voer.
Die diere se gesondheidmoet altyd goedwees en beide inwendige
en uitwendige parasiete moet tydig en verkieslik voorkomend be-
heerword.
Die verskillende veestelsels se kuddesamestelling verskil drama-
ties. Vir ‘n plaas wat ongeveer 100 grootvee-eenhede (GVE) kan
dra, sal daar vir ‘n speenkalfstelsel ongeveer 60 koeie gedra word,
terwyl ‘n 18 maande-bemarkingstelsel ongeveer 44 koeie kan dra
en ‘n 36 maande-bemarkingstelsel net 32 koeie sal kan aanhou.
Die res van die drakrag sal dan deur vervangingsdiere, kalwers of
groeiendediereopgeneemword.
Ook sal die verskillende stelsels hulle eie bemarkingstye hê en ver-
skillende tipes diere sal bemarkword. Die lentekalf-speenkalfstelsel
sal hoofsaaklik speenkalwers asook ou diere tydens April bemark,
terwyl die 18 maande-stelsel hoofsaaklik afgeronde 400 kg-beeste
gedurendeMaart totMei aandiemark sal kan lewer.
In die 36 maande-bemarkingstelsel sal volgroeide, afgeronde osse
gedurende Oktober tot Desember aan die mark gelewer word. Vir
hierdie tye is daar verseker ander prysewat geld en is dit belangrik
omdiemark se vraag en aanbod in ag teneem.
In
Grafiek 1
word die langtermyntendense van produsentebees-
vleispryse vanA-, B- enC-grade aangetoon.
Om stelselsmetmekaar
te vergelyk, is gewoonlik
nie somaklik nie en
onvolledige inligting kan
maklik tot groot foute
aanleiding gee.
Is jy in die regte
beesproduksiestelsel?
36
1...,28,29,30,31,32,33,34,35,36,37 39,40,41,42,43,44,45,46,47,48,...124
Powered by FlippingBook