SA Graan Oktober 2014 - page 37

FOKUS
Diere
Spesiale
Is jy in die regte
beesproduksiestelsel?
D
aar is steeds ‘ngeveg aandie gang tussendie voerkrale en
dieprimêre speenkalfprodusente rakendepryse.
Voerkrale beweer dat pryse te hoog is en speenkalfpro-
dusente meen pryse is te laag. Met hierdie geveg aan die woed, is
daar heelwat produsentewat wonder ofmoet hulleniedalk ‘n ander
produksiestelsel volg om wins te maksimeer nie. Om stelsels met
mekaar te vergelyk is gewoonlik nie somaklik nie en onvolledige in-
ligting kanmaklik tot groot foute aanleidinggee.
Die beesstelsels wat met mekaar vergelyk kan word, is die tipiese
speenkalfstelsel, die 18 maande-bemarkingstelsel, die 36 maande-
osstelsel endienuwe speenkalfstelsel, waar die tipieseApril-speen-
kalwers oorwinter word en dan net na die winter verkoopword om
vir dieKersmark afgerond teword.
Elke stelsel isuniek enmet syeie reëls, verskillende kuddesamestel-
lings en verskillendebemakingstye asook risiko’s.
Ook is elke stelsel blootgestel aan klimaatrisiko’s. In ‘n droogtejaar
sal daar in die speenkalfstelsel ‘n gedeelte van die koeie verkoop
moet word, terwyl in die ander stelsels ‘n gedeelte van die kalwers
verkoopmoet word.
Speenkalfstelselkoeie sal inhierdie tye niemaklik verkoopnie en sal
gewoonlik ‘n lae prys realiseer bloot omdat daar ‘n surplus vee in
diemark is. By die ander stelsels kan die kalwers redelikmaklik aan
voerkrale verkoopword of hulle kan dalk deur die produsent self in
‘n voerkraal afgerond en in diemark gesit word. Die prys vir hierdie
dierebehoort nie sodramaties teval nie. Asdie koeiewat verkoop is
weer vervangmoet word, sal die speenkalfstelsel ook negatief beïn-
vloed word. Gewoonlik sal die koeie dan teen hoër pryse ingekoop
moet word.
Só ‘n stelsel se effektiwiteit verskil ook dramaties. In die speenkalf-
stelsel is die koeie die fabriekwat die kalwers produseer. Dit sal die
winsgewendheid dramaties beïnvloed as die koeie vir welke rede
ook al ‘n lae kalfpersentasie het – ‘n hoë kalfpersentasie is ten alle
tye ‘n voorvereiste. Dit is algemene kennis dat dit moeilik is om ‘n
kalfpersentasie vanbo 90%oor tyd tehandhaaf.
Die ander stelsels se fabriek is die kalwers wat reeds geproduseer
is. Hierdie kalwersmoet net groei enmortaliteitemoet tot diemini-
mum beperk word. Aangesien hierdie kalwers op die plaas gebore
is engrootgeword het, is hul mortaliteit oor die algemeenbaie laag.
Dus is die produksierisiko’s in hierdie stelsels baie minder as in ‘n
speenkalfstelsel.
PIETMANBOTHA,
SAGraan/Grain
medewerker
Grafiek 1: Langtermyntendense indieprodusentepryse vanbeesvleis.
Met dank aanAMT
35
October 2014
1...,27,28,29,30,31,32,33,34,35,36 38,39,40,41,42,43,44,45,46,47,...124
Powered by FlippingBook