SA Graan Oktober 2014 - page 32

FOKUS
Diere
Spesiale
Produk-inligting
Gefokusopoplossings
vir beter doeltreffendheid
V
an Zyl Staalwerke bied ‘n verskei-
denheid oplossings vir vandag se
uitdagings op enige plaas. Met
die fokus op veetoerusting, word
‘n reeks implemente en toerusting uitgelig
watmoontlik verskeieoplossings kanbied.
Die Windry Snymasjiene wat ons vervaar-
dig, is geboumet ‘n swaardiensstruktuur en
‘n unieke ronde
dish
wat in ‘n
press
gevorm
word om sterker te wees. Alle masjiene
word standaard met vier lemme vervaar-
dig. Ratkaste word van vooraanstaande
verskaffers ingevoer waarmee ons tot
dusver uitstekende resultatebehaal.
Werktuie is nodig vir enige plaas en ons
bied ‘n verskeidenheid tipwaens en sleep-
waens – van 3 ton tot 10 ton en selfs groter.
Ons kan ook die registrasie van die waens
hanteer en ons het ‘n NCRS-registrasie-
nommer.Dieasplasingoponswaens isbaie
goed, met slegs die nodige gewig wat op
die trekker se sleepstang rus, tussen 20%
en 25%.
Twee jaar gelede het ons ‘n soutbak in
samewerking met ‘n bekende Bonsmara-
teler ontwerp met die doel dat die bak
stewiggenoeg isomweerstand tebied teen
bulle, maar tog so ontwerp is dat dit deur
twee persone op ‘n bakkie gelaai kan word
omditmaklik te verskuif.
Met die toenemende koste van voer en aan-
vullings en die gevaar van ureumverwante
lekke wat nat word en skadelik vir diere
kan wees, was die uiteinde dat die bak só
ontwerp is om toe te wees en gevolglik
droog te bly. Die bak se klap is toe, maar
beeste leer sondermoeiteenbaievinnigom
self met hulle snoete die bak oop te maak
ommet gemak te kan vreet.
‘n
Counterweight
is langs die deksel aange-
bring om die klap meer moeiteloos te kan
oopmaak. Die volume is 200 kg (vier sakke)
en beeste kan van weerskante af vreet;
een bak is geskik vir ongeveer 20 eenhede.
Gaan kyk gerus na die video op
YouTube
:
“VZSSoutbak”.
Vir die kalwers in die kampword daar saam
met die soutbak ‘n kruipvoerder voorge-
stel wat ook stewiggenoeg is omdie groter
eenhede uit te hou. Vyf eenhede kan gelyk
staan en vreet en dit het ‘n kapasiteit van
500 kg. ‘n Verstelbare balk kan die verskil-
lendegroottesbeheer. Virhantering ishaak-
punte aangebring sodat die voerder met
gemakopdiedriepunt van ‘n trekkergeskuif
kanword.
Vir diegenemet voerkrale, vervaardigons ‘n
misskrapermet ‘n lembreedtevan2,4mom
diemismet gemak te verwyder. Die lemhet
verstelbare punte om die hoeveelheid wat
geskraap word, te beheer. ‘n Trekker van
ongeveer 70 kW word benodig vir die tipe
toerusting. Verderword ‘n laaigraaf vervaar-
digwat opdiedriepunt vandie trekker haak.
Met die laaigraaf opdie agterpunt, kanwerk
in ‘n kleiner draaisirkel gedoen word. Die
bak skep 0,5m
3
en kan 2,4mhooguitgooi.
Ons besigheid word geskoei op goeie
waardes, waarvan kliëntetevredenheid
fundamenteel is. Met vandag se vele uitda-
gings, is dit belangrik om te besin oor elke
besluit, aangesien die impak van verkeerde
besluitewesenlikegevolgehet.Dit inkort lei
ons besigheid om te fokus op volhoubaar-
heid en vernuwing.
NIELMARAIS,
Van Zyl Staalwerke
1: Hulle laaigraaf.
2: VanZyl Staalwerke se soutbak.
3: Die kruipvoerder.
1
2
3
Oktober 2014
30
1...,22,23,24,25,26,27,28,29,30,31 33,34,35,36,37,38,39,40,41,42,...124
Powered by FlippingBook