SA Graan Oktober 2014 - page 30

FOKUS
Diere
Spesiale
Oktober 2014
28
Gerieflikheidseienskappe by vleisbeeste
Deel 1: Aanpasbaarheid en temperament
W
at is gerieflikheidseienskappe (
convenience traits
)? Dit
is dié eienskappe van vleisbeeste wat ‘n direkte by-
drae lewer tot ‘n besparing in tyd, arbeid, fasiliteite en
middels.
Voorbeelde hiervan is temperament, poenskoppe, hitte-, siekte- en
parasietweerstand. Die belangrikste en ‘n eienskapwat dikwels nie
so beskou word nie, is aanpasbaarheid. Ander eienskappe wat ook
hierondergenoemkanword, ismoederseienskappe, kalwingsgemak
enuiergesondheid.
In hierdie artikel sal net op temperament en aanpasbaarheid gekon-
sentreerword.
Aanpasbaarheid
Die begrippe aanpasbaarheid en gehardheidword dikwelsmet me-
kaar verwar en daarom is dit nodig om die begrippe eers duidelik te
definieer.
Aanpasbaarheid kan gedefinieer word as die vermoë van diere om
in ‘nspesifiekeomgewing teoorleef, te reproduseer en teproduseer.
Gehardheid verwys na ‘n dier se aanpasbaarheid by sub-optimale
omgewingstoestande, soos byvoorbeeld die ariede gedeeltes van
Suid-Afrika (Herselman, 1996).
Neser (1999) beklemtoon dit dat diere so gekies moet word dat
hulle optimaal kan produseer en reproduseer onder die omstan-
dighedewaarmet hullegeboerword, ditwil sêhullemoet aangepas
wees onder veldtoestande. Die vermoë van diere om onder swak
weidingstoestandeaan tepas, is egter ‘neienskapwat indieverlede
tot ‘ngrootmategeïgnoreer is in seleksieprogramme.
Seleksie is hoofsaaklik op produksie onder optimale toestande toe-
gespits (Herselman, 1996). Tom Lasater, vader van die Beefmaster-
ras, het dekades gelede reeds gesê: “Livestock should be bred,
born, raised, performance tested and soldunder the conditions they
will produce”.
Al hoe meer getuienis kom deesdae na vore wat toon dat
genotipe X omgewingsinteraksies ten opsigte van produksie-eien-
skappewel voorkom.
Die vraag is: Is aanpasbaarheid ‘n gerieflikheidseienskap? Daar is
verskeie nadele aan onaangepaste diere. Hierdie diere het gewoon-
lik swak weerstand teen parasiete en siektes en moet meermale
behandel word as aangepaste diere. Die klassieke werk wat deur
prof JanBonsmagedoen is tenopsigtevandie tropiesedegenerasie
van swak aangepastediere, is alombekend.
‘n Nuwe vorm van swak aanpassing word deesdae gevind waar
diere en veral bulle, op ‘n jong ouderdom groot hoeveelhede krag-
voer (veral graan) ontvang en dan sukkel om aan te pas onder veld-
toestande. Dit het tot gevolg dat hierdie diere ekstra gevoer moet
word en in kritieke tye ekstra versorgingnodighet.
Kan aanpasbaarheid gemeet word? Die maklikste metode is seker-
lik om na die kondisie van diere te kyk onder normale boerderytoe-
HANNESDREYER,
besturende
direkteur, VBRSA
Item
Korrelasie
Beefmaster 2002
0,0675
Beefmaster 2003
0,0305
Groepteelt-bulle
0,0831
TABEL 1: VERBAND TUSSENGDTOPDIE VELD EN TEMPERAMENT.
Grafiek 1: Verband tussenGDTopdie veld en temperamenttellingby
veldbulle.
‘nVoorbeeld van ‘n swak aangepastebul.
1...,20,21,22,23,24,25,26,27,28,29 31,32,33,34,35,36,37,38,39,40,...124
Powered by FlippingBook