SA Graan Oktober 2014 - page 29

(
RegnrB4659Wet 36 van1947
)
virMielies
Meervoudige
Trichodermaspp
SPESIFIEKgeselekteer virmielies
Gemiddeldeopbrengsverhoging van
5-15%
in statistieseproewe regoor SA
Mikro-enkapsuleringbeskermmikro-organismes teen chemie
Verbeter
haarwortel ontwikkeling
(40-60%),
stikstof benutting
en
droogte
verdraagsaamheid
(
RegnrB4661Wet 36 van1947
)
VirGroentegewasse
Meervoudige
Trichodermaspp
SPESIFIEKvir groentegewasse (uie, tamaties,
aartappels ens.)
Beskikbaar ingrafiet/talk formulasieasdroëbehandeling, asook ‘n
hoëkonsentraatwat vloeibaar is endeur spilpunt toegedienkanword.
Plus
allevoordelewat SabrEx™ joubied
43Dr BeyersNaudeDrive
Lichtenburg
2740
LIAANLOTTER
ABMMarketingManager
0186322077 / 0823234878
FOKUS
Diere
Spesiale
Probeer om daardie bul te identifiseer en vervang hom onmiddel-
lik. Dektroppe behoort nie langs mekaar te loop nie. Bulle baklei
deur diedraaden ‘nbulmet ‘ngoeie libido sal deur ‘ngewonedraad
breek na ‘n koei op hitte. Met twee jaar oue asook jonger bulle kan
nog ‘n kans gevat word as dieheiningbaiegoed is.
Ná die dekseisoen
Honger diebulleuit in aparte, sterk krale vir drie tot vier dae (sonder
kos of water). Neem die bulle dan een-een na die bulkamp waar
goeie weiding en skoonwater vrylik beskikbaar is. Bulle behoort in
hierdie omstandighede te vergeet van die koeie en ookmeer lus te
wees vir vreet as om te baklei. Die bulkamp moet ook veilig wees
sonder teveel klippe, sloteengateendaarmoet genoegspasiewees
vir bulleom virmekaar pad tegee.
Die ideaal is om bulle twee-twee (een ouer en een jonger) te laat
loop en nie almal saam in een kamp nie. Veral waardevolle bulle
behoort apart gehou te word. In die praktyk gebeur dit egter dat
bulle tussen dekseisoene saam gegooi word en die eienaar kan dan
nie veel meer doen as oë toeknyp en hoop vir so min as moontlik
beserings nie.
Hou die bulkamp veilig deur dubbelheinings (3 m uitmekaar) teen
die kante te span waar daar ander beeste langsaan loop. Elektriese
heinings kanook help, alhoewelmeer nasorghiervoor nodig is.
Omdat bulle meer baklei en ‘n groter “persoonlike” ruimte nodig
het, moet daar voorsiening gemaakword vir genoeg vreetspasie by
die lekbakke of wanneer beperkte aanvulling gedoen word. Tussen
0,5 m en 1 m per bul behoort voldoende te wees. Omgedopte
vragmotor- of trekkerbande isgoeie lekbakke –dit isonvernietigbaar
en kan die bulle ook nie beseer as hulle baklei nie. As daar met
die bultrop gewerk word, kyk dat al die bulle nie in ‘n bondel
gejaag (vasgedruk) word nie. Hulle baklei gewoonlik in sulke om-
standighede. Bulle wat mekaar al vir maande lank aanvaar het, kan
skielik begin baklei as hulle rondgeskuif word – die mooi woord
hiervoor, is “verplasingsgedrag”.
Moenie tussen dekseisoene bulle almal saammet diemelkkoeie of
‘n ander koei laat loopnie. Diebulle kan, deur almal dieselfde koei te
dek,mekaarmet geslagsiektes besmet.
Algemene opmerkings
Vir elke tien bulle wat jy gebruik, is dit raadsaam om een reserwe
bul te hê vir bulle wat siek of beseer kan word gedurende die
dekseisoen.
Meestemediumraambulle kan alreeds op 14maande gebruik word
indienhulle tenminste420 kgweeg, hul testis tenminste ‘n340mm
omtrek het en hulle semen positief getoets is. Hierdie jong bulle
behoort 10 tot 20 koeie in driemaande te kan dek. Normaalweg kan
mediumraam
Sanga
of
Bos Indicus
tipe bulle gebruik word tot op
tien jaar. Ouer bulle kan ook gebruik word, maar danmoet spesiale
observasiegedoenwordom te kyk of diebullenoggoedwerk.
Mediumraam
Sanga
of
Indicus
tipe bulle wat volwasse is, weeg
tussen 800 kg en 1 000 kg; dit wil sê tenminste 1,5 tot 2 GVE; hou
dit dus in gedagte ten opsigte van die grootte en drakrag van die
bulkamp.
Geniet joubul – in 90% vandie gevalle behoort jy geenprobleem te
hênie. KontakArthur deVilliers by
.
Praktiesebulbestuur
1...,19,20,21,22,23,24,25,26,27,28 30,31,32,33,34,35,36,37,38,39,...124
Powered by FlippingBook