SA Graan Oktober 2014 - page 27

25
October 2014
Indien ‘n bul ‘n koorsreaksie gehad het as gevolg van rooiwater,
anaplasmose, knopvelsiekte of drie-dae-stywesiekte sal sy semen
heel waarskynlik dood wees en dit kan twee maande (selfs langer)
neemom reg te kom.
Goeie observasie behoort gedoen te word gedurende die dek-
seisoen om dadelik te weet as bulle siek of beseer is. Vervang dan
so ‘nbul.
Vrotpootjie gedurende die dekseisoenmoet dadelik behandel word,
want dit is ‘n baie pynlike toestand en die bul sal nie dek voordat
die vrotpootjie gesond en niemeer pynlik is nie. Behandel hiervoor
die bul met ‘n langwerkende antibiotika soos deur jou veearts
voorgeskryf.Kykdusdatbullegesondblygedurendediedekseisoen.
Beserings as gevolg van bakleiery of ander redes kan ‘n bul uit-
skakel in die dekseisoen – veral heup-, been- en kloubeserings. Hou
rekord van die koeiewat gedekword. Ongeveer 60% van koeie raak
beset in hulle eerste siklus. Indienmeer koeie “terugkom”, is daar ‘n
probleem en dit moet so gou as moontlik geïdentifiseer en regge-
stel word.
Jy het nog tydomdie probleem reg temaak –maar jy sal goumoet
speel. Indien die probleem in ‘n spesifieke enkelbulparingstrop
voorkom, vervang onmiddellik die bul. Indien die probleem in ‘n
spesifieke meerbulparingstrop voorkom, kan dit moontlik wees dat
diedominantebul onvrugbaar of laag vrugbaar is.
1: Dit is belangrikdat nuwe, vreemdediere
eers vir ongeveer ‘nmaand apart van ander
beeste loop – hulleworddus in kwarantyn
gehou.
2: Sorgdat dienuwebul afgelaaiword in
‘n veilige kamp (met goeiedrade) saammet
‘n ander bees of tweeomhomgeselskap te
hou.
3:Omgedopte vragmotor- of trekkerbande
is goeie lekbakke – dit is onvernietigbaar en
kandiebulleookniebeseer as hullebaklei
nie.
4:Omdat bullemeer baklei en ‘ngroter
“persoonlike” ruimtenodighet,moet daar
voorsieninggemaakword vir genoeg vreet-
spasiebydie lekbakkeofwanneer beperkte
aanvullinggedoenword.
1
2
3
4
1...,17,18,19,20,21,22,23,24,25,26 28,29,30,31,32,33,34,35,36,37,...124
Powered by FlippingBook