SA Graan Mei 2014 - page 85

Goeiearbeidspraktykeen
-verhoudinge indiekollig
V
an Huyssteen Boerdery op Virginia was in 2012 een van
die finaliste in die Graan SA/Syngenta Graanprodusent
van die jaar-toekenning. Johan van Huyssteen en sy seun,
Johan (jr), is die vierde en vyfde Van Huyssteen-generasie
opdieplaas.
Johanonthoudat hy een keer êrens die volgendegelees het:
“Ons is saaiboere...Enmoet weet vanplant
As jy eerlikheidplant...Sal jy vertroueoes
As jygeduldplant...Sal jy kalmteoes
As jy nederigheidplant...Sal jygrootheidoes
As jy volhardingplant...Sal jybevredigingoes
As jy vergifnis plant...Sal jy versoeningoes
As jygeloof, hoop en liefdeplant...Sal jydiemooi vandie leweoes
Somoet ons lekker plant tot eer vanonsHemelseVader.”
“Inmenseverhoudings is bogenoemde sówaar. Ek glo jyself bepaal,
deur jou voorbeeld, die werkstempo en kwaliteit van die arbeid op
jouplaas,” vertel Johan (sr). “Wedersydse respek is belangrik.”
“Ek dink regverdigheid en erkenning is van groot belang as ‘nmens
oor arbeidspraktykegesels. Onsmaak gebruik van ‘n klokstelsel wat
salarisse regverdig bepaal. Persone wat by die werk is en dié wat
afwesig is, kan tog nie dieselfde verdien nie? Só word ‘n persoon
wat oortydwerk, regverdig vergoed. Dit dien ook asmotivering vir
diewerkers. Dit is belangrik om jouwerkers so goed asmoontlik te
vergoed.
“Werkers word produktief in werkstyd aangewend. Dit is funda-
menteel omdiewerkers in te ligoorwat die taakbehelswat hulmoet
verrig en ook hulle insette daaroor te vra. Erkenning word voorts
gegee vir diegoeie afhandeling van ‘n taak,” voeg Johan (sr) by.
Netheid
Die Van Huyssteens kweek by hulle werkerskorps ‘n ingesteld-
heid van netheid, versorging en dissipline deur die voorbeeld wat
hulle stel.
“Hulle oorpakke en skoene moet altyd skoon en netjies wees. As
hulle op hul persoon skoon en netjies is, is hulle ook netjies op die
toerusting en implemente op die plaas en die onderhoud daarvan.
Hulle weet: Toerustingmoet netjies gehou word. Dit dra by tot die
behoud vanplaastoerusting,” verduidelik hy.
Opleiding
“Opleiding en kennis is baie belangrik. Ons het ‘n plaasskool gehad
wat ongelukkig as gevolg van lae getalle moes sluit. Ons het egter
die vrugte van ‘n skool op die plaas gepluk en het baie geletterde
arbeiders in ons werksmag. Daar is ook leerders wat uit ons skool
verderstudeerhet.Eenvoorbeeld isPetrusMoroka, tansonderwyser
by Allanridge en op die oomblik besig met sy honneursgraad in
Sielkunde,” spog Johan (sr) trots.
Verbreed arbeiders se visie
“Daar is baie werkers wat nog nie verder as hul tuisdorp was
nie. Indien die geleentheid hom voordoen, probeer ons graag
geleenthede vir die werkers gee om hulle visie te verbreed. Ons
het van hulle al see toe geneem en het ook al verskeie plekke saam
met hullebesigtig, soos omhullenadieRandAirport teneemom ‘n
Boeing 747 vanbinne enbuite te sien.”
83
May2014
AKTUEEL
VanHuyssteenBoerdery
ESTIEDEVILLIERS,
redakteur:
SAGraan/Grain
1: Kennis rakendedie toerustingwat hullegebruik, is belangrik.
2: Toerustingmoet netjies gehouword.
3: Daarwordook spesiale aandaggegee aannetheid.
4: Toerustingmoet opgepasword.
5: PetrusMoroka –wat tans sySielkunde-honneursgraaddoen.
6: Lekker bydie see.
7: Diewerkers is ookop ‘n ysskaatsuitstappiegeneem –wat ‘n
belewenis!
8 en 9: ‘nBoeing is baiegroter opdiegrond as daar ver bo indie lug!
4
9
5
6
7
8
1
2
3
Reeks
1...,75,76,77,78,79,80,81,82,83,84 86,87,88,89,90,91,92,93,94,95,...100
Powered by FlippingBook