SA Graan Mei 2014 - page 83

81
May2014
Kinders:
“Ek sien byvoorbeeld op een van die foto’s kinders
wat speel op ‘n grondpad. As die mense wat Mohammad
Karaan aangeval het, só sorgeloos (weg van al die stadsgevare)
grootgeword het, sou hulle hom heel moontlik nie aangeval
het nie.
Heersoordieaarde:
“Op ‘nhelepaarvandie foto’s isdaarmense
wat werk. Landbou voer die bewoon-en-bewerk-opdrag uit wat
inGenesis staan. Produsente ismensewat werk, maar hulle kry
nie altyddiewaardering virwat dit vat om kos teproduseer nie.
Vooruitkyk:
“Ek het ‘n foto gesienwaar daar voorbrand gedoen
word. Die landbousektor moet gedurig op die uitkyk wees vir
hoeonsmeer kos kanproduseer – ietsvanvolhoubaarheidword
hier gesien.
Omnabydiegrond te leef:
“Asprodusentmoet jy letterlikop jou
knieë op die grond gaan omwerklik teweet wat in jou boerdery
aangaan. Ek het ‘n kongres onlangs bygewoonwaar een van die
leiersprekers gesê het dat produsente in die toekoms meter by
meter sal plant. Jygaan tegnologiegebruikomelkemeter grond
anders te analiseer.
Versorging:
“Daar is ‘n fotowaar dieregevoerword. Produsente
is besorgdoor hul diere.”
Geduld:
“‘nFotowaar daar gewagword vir jongdiere is ‘n teken
van geduld. Geduld is iets wat mense in die stad moet leer.
Stedelinge ly aan
hurried sickness
. ‘n Alledaagse voorbeeld
hiervan, is:Wanneer jy ‘n rooi verkeerslig in die stad nader, kyk
jywattermotor is die nuutstemodel wat vinniger gaanwegtrek,
en dan gaan staan jy agter dié motor. ‘n Ander voorbeeld van
hurried sickness
iswanneer jydie kortste rybydiebetaalpunt in
diewinkel kiesof nógerger, jy kykwatter persoonhet dieminste
items in syof haarmandjie engaan staandan indaardie ry.
If you have hurried sickness, you have no capacity to love.
Geduld
is ‘n waarde wat landbou beslis tafel toe kan bring,” aldus
DeVilliers.
“Die tekstuur vandie koring komduidelikna vore endaar is ook ‘nuitsonderlikemenslikegevoel indie foto. Dit voel asof jy na ‘n skildery kyk,” het
prof Gerber oor LizetteNel sewenfotogesê.
Volgens prof Gerber kan die skildery-effek ook by Amanda van Blerk se
foto gesienword. “Dit is ‘n besonderse foto in terme van die vlakkewat
jy kry. As jy jouoë toemaak en jymaak dit vinnigoop, voel dit asof jy na
‘n skildery kyk.”
“Die hele lyftaal van die koei én dieman sê vir jou hier kom grootmoei-
likheid. Foto’s hoef nie aan al die tipiese tegniese komposisiereëls te
voldoennie.Soms is ‘n fotonet regtigbaiegoedomdatdit ‘ngoeieaksie-
foto is,”geselsprofGerber oorRenettevanderMerwe sederdeplekfoto.
Wenner (November 2013)
Tweede (September 2013)
Derde (Desember 2013)
1...,73,74,75,76,77,78,79,80,81,82 84,85,86,87,88,89,90,91,92,93,...100
Powered by FlippingBook