SA Graan Mei 2014 - page 95

Dis mos die
keuse
!
®
Hoë opbrengspotensiaal
Stabiliteit
Goeie staanvermoë
Besproeiing
A09759/SAG2
DEKALB
®
–Dismosmielies!
Monsanto tel: 011 790-8200 |
Kliënte iswelkomomons kliëntedienslyn te skakel by 011790-8200of stuur ’n e-pos aan:
.
Monsanto
en
DEKALB
®
is geregistreerde handelsname vanMonsanto Technology LLC.
Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021.
Ons geelmielies lyk goed op papier
en nóg beter op die land.
DKC80-40BRGEN
DKC80-12BGEN
DKC80-30R
DKC62-80BRGEN
DKC64-78BRGEN
DKC73-76R
DKC62-84R
DKC73-74BRGEN
DKC73-70BGEN
DKC73-72
DKC66-32B
DKC66-36R
DKC80-10
DKC61-90
Geelmielies
Nuut
DKC61-94BR
Vir navrae, skakel DavidViljoen vanMercuryDesigns by 011 894 2430 of
082 468 3142, of stuur vir hom ‘n e-pos na:
.
Gaan hou ook van ons
Facebook
-bladsy “Wysboek op Faceboek”
.
Wysboek op
Facebook
Dit is so asof Hy geweet het dat ons dit in ‘n
oormaat gaan benodig! As ons op vakansie
gaan, omring ons onsself dikwels met dié
twee kleure van Moedernatuur sodat ons
kan ontspan. Dinkmaar self hoe anders die
aarde sou gewees het met ‘n hemelruim in
rooi of selfs rooi oseane. As ‘nvakansieweg
nie moontlik is nie en ‘n mens by die huis
moet ontspan – onthou om jouself danmet
hierdie kleure tuis teomring.
Beskermende dop
Sekere kleure kan aan ‘nmens beskerming
teen die buitewêreld bied sodat jy nie so
blootgestel voel nie. Swart (en selfs ander
diep, donker kleure) is dikwels kleure wat
beskerming kanbiedenwordnienet gesien
as ‘n roukleur by ‘nbegrafnis nie.
Dit laat ‘n mens op jou gemak voel in ‘n
moeilike situasie. Soms sal tieners ook
verkies om hulself met swart te omring
aangesien hulle tussen twee wêrelde staan
–diévankindweesenvangrootwees. Swart
bied ‘n tydelike “skilpaddop” waarin hulle
voel hul kan skuil.
Daar is bewyse dat geel ‘nmens se gemoedstoestand kan lig, maarwees versigtig om nie jou hele
huis geel te verf nie,want ‘noormaat daarvan kanweer steurendwees vir diegemoed.
1...,85,86,87,88,89,90,91,92,93,94 96,97,98,99,100
Powered by FlippingBook