SA Graan Mei 2014 - page 93

Moderne landbou in aksie
Is jy ‘n amateurfotograaf wat graag met jou kamera op die plaas
rondloopen foto’sneem?Onswil vanjaardeurons leserssekamera-
lense sienhoehulle “moderne landbou in aksie” interpreteer.
Watbeskou jyas“moderne landbou”?Presisieboerdery?Dienuutste
bewaringsbewerkingspraktyke? Daardie spiksplinternuwe trekker
waarop Pa so trots is? Sonkragpanele wat sorg dat daar drink-
water vir die vee beskikbaar is? Komaan, verras ons met jóú
interpretasie! Stuur nou jou foto’s in vir die
SA Graan
/Sasol Nitro
fotokompetisie 2014.
WATKAN JYWEN?
Die prysewordweer vanjaar deur Sasol Nitrogeborg. Vanaf Janua-
rie2014worddaar vir twaalf uitgaweselkemaand ‘nwenner deur ‘n
paneel beoordelaars aangewys. Diemaandelikse wenner stapweg
met ‘n kontantprys van R1 000 en die twaalf finaliste kom in aan-
merking vir
R10 000 (wenner)
,
R7 000 (naaswenner)
en ‘n
derde
prys vanR3 000
.
Stuur foto’s na
of aan ElmienBosch, Postnet Suite 32, Privaat sakX10, Flamwood, 2572.
SAGRAAN
/SASOLNITRO
FOTOKOMPETISIE 2014
Prysgeld terwaarde vanR32000 tewen!
KOMPETISIEREËLS
1. Slegsamateurfotograwe (ditwil sêpersonewat nie ‘nbestaanmaakuit foto’sneemnie)magvir die
kompetisie inskryf.
2. Inskrywingsmoet die tema “moderne landbou in aksie” uitbeeld.
3. Personeopdie fotomoet geïdentifiseerword (verskaf noemnaam en van).
4. Die fotograafmoet ‘n fotobyskrif asook syposadresen telefoonnommer/s saammet die fotoverskaf.
5. Deelnemers kan ‘nmaksimumvandrie foto’s (waarvandieonderwerpeverskil) per uitgawe inskryf.
Indienmeer asdrie foto’s ingestuurword, sal dieeerstedrie foto’swatontvang is, virdiekompetisie
in aanmerkinggeneemword.
6. Foto’swat ingeskryfword,moet uniekweesennieoor dieselfdeonderwerphandel as foto’swat vir
‘n ander fotokompetisie ingeskryf is nie. Foto’swat ingeskryfword,magook nie voorheengepubli-
seerwees nie.
7. ‘nDeelnemerwat ‘nmaandwenner is, kan vir diedaaropvolgendedrieuitgawes nie inskryf nie.
8. Fotograwe kan elkemaand tot enmet die afsnytydhul foto’s instuur. Inskrywingswat ná die afsny-
tydontvangword, sal vir die volgendemaand se kompetisie ingeskryfword.
9. Slegs e-posinskrywings of foto’s wat op CD verskaf word, sal aanvaar word. Die foto’s moet in
elektroniese formaat wees, nie groter as 3 MB elk nie, in JPG-formaat en nie kleiner as 10 cm x
15 cm nie. Indien foto’s met ‘n filmkamera geneemword, moet dit teen ‘n resolusie van 300 dpi
geskandeerword.
10. Gemanipuleerde foto’s (waar veranderings aangebring is) sal nie aanvaar word nie. Om ‘n foto te
sny (
crop
)wordnie asmanipulasiebeskounie.
11. ‘n Paneel, wat bestaan uit twee professionele fotograwe, ‘n verteenwoordiger van
SAGraan/Grain
asookSasol Nitro, sal die foto’smaandeliks beoordeel.
12.
SA Graan/Grain
behou die reg voor om foto’s wat onduidelik is of nie aan die kompetisiereëls
voldoennie, af te keur.
13. Alle inskrywingsworddieeiendomvan
SAGraan/Grain
–dit sluitdieCD’s inwaaropdie foto’sverskaf
is.Die foto’ssal in ‘ndatabankgebêreworden
SAGraan/Grain
enSasolNitromagdit vir toekomstige
promosie-, bemarkings- en publikasiedoeleindes gebruik. Deur in te skryf, stem die deelnemer in
daartoeengeeneisevanderdepartyevir skendingvan kopiereg sal ingedienwordnie.
14. Werknemers vanSasol Nitro, GraanSAof Infoworksmagnie vir die kompetisie inskryf nie.
SLUITINGSDATUM:
JUNIE 2014: 4 JUNIE
JULIE 2014: 3 JULIE
En die eerste plek gaan aan...Renette van der Merwe van Potchefstroom vir haar foto “Sal moet goumaak om die oes van die lande te kry voor dit
begin reën”.
WENFOTOVIR
APRIL
1...,83,84,85,86,87,88,89,90,91,92 94,95,96,97,98,99,100
Powered by FlippingBook