SA Graan Mei 2014 - page 92

Baie geluk aan Joani Watson van Paul Roux,
wie se foto van die uithaal van aartappels
nabyPetrusburg aanhaar ‘n eersteplek indie
Maart-uitgawe se fotokompetisie besorg het.
Hiermee steek syR1000kontant,met kompli-
mente vanSasol Nitro, indie sak.
2
de
3
de
AKTUEEL
Fotokompetisie
Wees opdie regteplek;
opdie regte tyd
S
o baie keer hoor ‘n mens: “Ek was
net op die regte plek; op die regte
tyd”–endit isbaiewaar indiegeval
van fotografie.
Gaan loer gerus na Reuters se beste foto
vir 2013 by
/
fullfocus/2013/12/01/best-photos-of-the-
year-2013/
. (Wees gewaarsku, van die foto’s
is baie grafies en kan ‘n mens ontstel.)
Daar is egter uitstekende voorbeelde van
fotograwe wat op die regte plek; op die
regte tydwas.
‘n Mens moet deurentyd bewus wees van
en op die uitkyk wees vir foto-oomblikke
en -geleenthede rondom jou en jou kamera
moet altydbyderhandwees.
Hou hierdie paar algemene fotowenke in
gedagte:
Neem jou foto’s tydensdie sonsopkoms
se eerste lig.
Gebruik ‘ndriepootstaander in swak lig.
Moenie net blindelings foto’s neem nie,
stel die fotoop.
Kykwaar diehorisonopdie foto is.
Wysopdie fotohoegroot of hoeklein jy
is in verhouding tot jouonderwerp.
Probeer ‘nwyehoeklens.
Weesopdie regteplek;opdie regte tyd.
Bron:
SAGRAAN/GRAIN
REDAKSIE
Mei 2014
90
LisaSmorenburgvanRiviersonderend se foto “Harvesting soybeanswith thebigguns”het aan
haar ‘n tweedeplekbesorg.
DupJoubert vanLuckhoff se foto “Sonsondergang tydenskoringstrooptyd”behaal ‘nderdeplek.
‘nMensmoet altyd bewuswees van en op
die uitkykwees vir foto-oomblikke en
-geleenthede rondom jou...
1...,82,83,84,85,86,87,88,89,90,91 93,94,95,96,97,98,99,100
Powered by FlippingBook