SA Graan Junie 2014 - page 29

4:MarluSchoeman (Brits) enStephanSchoeman (vanNortham, naby
Thabazimbi)geselsmetGavinRobinson (PANNARverteenwoordiger)
oor die PAN 3Q-740BR besproeiingskultivar. Die Schoemans plant
hierdie kultivar en is baie tevredemet dieopbrengs.
5: Pieter Scott (jr) en Pieter Scott (sr) by die PAN 6Q-408CB-kultivar
wathulleoorweeg.Hierdiebaster kanookgebruikwordwaar slegs ‘n
enkeleoesvanmieliesonderbesproeiingverbouword.Ditbeskikoor
goeie staanvermoë en algemene siekteweerstand. Hierdie stabiele
baster is geskik vir graan- of kuilvoerproduksie.
6: IanAsareNyahwai (Zimbabwe) oorweeg sekerePANNAR kultivars
vir veevoer. Hy en Stephan le Roux (PANNAR verteenwoordiger) ge-
sels oor voersorghum enhoedit aangewend kanword.
7:Stephan leRouxenDirkCoetzee (PANNARverteenwoordigers) ge-
sels met Johan en Gert Burger (albei van Sasolburg) oor weidings,
spesifiek raaigras,wat hulledie afgelopepaar jaar aanplant.
8: Martin Maartens (PANNAR verteenwoordiger) gesels met twee
Bothaville-produsente, Willem Stols en Faan Greyling. By hulle is
meer inligting aangaande PAN 3Q-740BR, ‘n baster wat uitstekende
resultate lewer in die LNR-nasionale besproeiingsproewe. Dié kul-
tivar beskik oor die voordeel van stronkboorderweerstand en glifo-
saat-onkruiddodertoleransie in een.
9: Rodger Hele (PANNAR) by Gerhard Potgieter en André Podges
(Volksrust). Hierdie twee produsente oorweeg PANNAR sojaboon-
saad vir die komende seisoen.
10: Rodger Hele en Kobus van Zyl (Leeudoringstad) gesels oor die
BG 5485B-mieliekultivar. Hierdie biogene-baster lewer goeie en sta-
biele prestasie in PANNAR se nasionale proewe. Dit beskik oor sterk
meerkoppigheidenwordveral vir diewestelikeproduksiestrekeaan-
beveel.
9
10
8
27
Ongeëwenaardegraansorghum-pakket.
PANNARbasters isdie ruggraat van
graansorghumproduksie inAfrika. Plaaslik
ontwikkeldebasterswordook inSuid-Amerika,
MexikoenAustraliëaangeplant.
2014/GSS/A/17
Bio-etanol-
produksie
gerugsteun
deur
wêreldklas-
navorsing
.
®Geregistreerde handelsmerke vanPANNARBPK, © 2014PANNARBPK
GLOBALE TEGNOLOGIE
PLAASLIKE PRESTASIE
Saam boer ons
vir die toekoms
1...,19,20,21,22,23,24,25,26,27,28 30,31,32,33,34,35,36,37,38,39,...84
Powered by FlippingBook