SA Graan Junie 2014 - page 20

Junie 2014
18
143
1: Carlos Aragones (divisie bemarkingsbestuurder van die groot trekkerproduklyn, John Deere, Duitsland) staan by die reuse 8335R. Dié
trekker het ‘n 335perdekrag-enjin en ‘n 16-spoedPowerShift-ratkas. Die voorwielewat onafhanklikossilleer sorg vir ‘ngladder rit en egalige
kragverplasingnadiegrond.
2:Van linksna regs:HenkvanderWesthuizen (streeksbestuurder:Westelike streek,Molatek),MariskaDul (promosie-assistent vanHartbees-
poort), Melanie Eloff (promosie-assistent van Rustenburg) en Joël Herholdt (nasionale verkoopsbestuurder, Molatek) staan by Molatek se
nuweDryveld 46-winterlek vir beeste. Dryveld 46 stimuleer die eetlus van dierewat aanleiding gee tot die inname vanmeer droëmateriaal.
Dit verhoogdus dieprestasie vanherkouers opdroëweidings enbeperk liggaamsmassaverlieswat lei tot verhoogde kalfpersentasies.
3: Henk Crafford (verkoopsbestuurder: Noordwes en Vrystaat, Agricol) is opgewonde oor Donmario/Roundup Ready sojaboonsaad.
DM4670 RR en DM 5.1i RR het rywydtes van 51 cm en ‘n droëlandplantestand van 300 000 tot 350 000. DM5953 RSF en DM 6.2i RR is wyd
aangepas enbaiebestendig, terwyl DM 6.8i RR ‘nplantestand van 250 000planteper hektaar het.
4:VolgensAdriaan laCock (agent, Profert,Bloemfontein) enStoffelSwanepoel (agent, Profert,Viljoenskroon) isdieProGrowPlaasverrykings-
program ‘nunieke, holistiesebeskouingvanbeginsels teneindeoptimale langtermynproduksie tehandhaaf. Profert seBlack-reeks vormdeel
vandiebogenoemdebeginsels.
5: Besoekerswat bydieNWK-stalletjie ‘ndraai gemaak het, kon vandie geleentheidgebruikmaak omopdie
NWKArena-
tydskrif in te teken.
Dié tydskrif het onlangs ‘ngedaanteverwisselingondergaan. JohanBezuidenhout (bestuurder: KorporatieweBemarking, NWK, Lichtenburg)
prykbydie splinternuwe voorblad vandieNWKArena.
6:VolgensEstebanRodríguez (buitelandsemarkte, Akron, SanFrancisco) enJanDreyer (kommersiëledirekteur, SiloBags, Bethlehem) beskik
die Akron E9400D oor ‘n EASY LIFT Cradle-stelsel wat dit aansienlikmakliker maak om die graansak te installeer en ook die vereiste aantal
operateurs verminder.
2
1
TERUGBLIK
NAMPO 2014
Spesiale
4
d
6
3
5
1...,10,11,12,13,14,15,16,17,18,19 21,22,23,24,25,26,27,28,29,30,...84
Powered by FlippingBook