SA Graan Junie 2014 - page 28

PANNAR staangereedmet
saadoplossings tydensNAMPO
V
erskeie PANNAR verteenwoordigers het vanjaar weer gereed gestaan om produsente by te staanmet saadoplossings. Met hul volledige
reeksmielie-, sonneblom-, sorghum- en sojaboonsaadkultivars, is daar verskeieopsieswat by elkeprodusent se saadbehoeftes inskakel.
Die uitsonderlike prestasie van PANNAR se basters in die LNR-nasionale proewe oor die afgelope jare het honderdeOesdaggangers na hul
uitstallinggetrek.
JURGENVANONSELEN,
namens Pannar
PROMOSIE-ARTIKEL
Junie 2014
26
1: Pieter Schutte (Botswana) enRobbiePrehn
(PANNAR agent, Bothaville), gesels sojabone
aangesien Pieter dié gewas oorweeg vir die
komende seisoen.
2: HarryMatebese (bestuurder: Markontwik-
keling, PANNAR) en Karabo Peele (voorsitter
van dieMielietrust) staan by die PAN 5785R-
kultivar wat goed presteer in Karabo se area
–Ventersdorp.
3: Rudi du Toit en Jan du Toit (albei van Lich-
tenburg) plant sonneblomsaad en het met
Stefan Prehn kom gesels oor PAN 7080. Hier-
die betreklik nuwe kultivar lewer top-op-
brengste.
1
2
3
4
7
6
5
1...,18,19,20,21,22,23,24,25,26,27 29,30,31,32,33,34,35,36,37,38,...84
Powered by FlippingBook