SA Graan Junie 2014 - page 37

6: Voordat almal lekker saam gekuier het, het Ernst
Janovsky (hoof: Absa AgriBesigheid), links, ‘n landbou-
ekonomiese vooruitskouing gegee, terwyl prof André
Duvenhage (tweedevan links), politiekeanalis endosent
by die Noordwes-Universiteit, met gaste gesels het
oor die Suid-Afrikaanse politieke speelveld ná die af-
gelope verkiesing. By hulle staan Brienne van der Walt
(uitvoerende hoof: Absa AgriBesigheid) en Alwyn Smal
(JohnDeere Financial).
7: Jan Diedericks (verhoudingsbestuurder: Absa Agri-
Besigheid) saammet Frik Venter en Jacques Odendaal,
albei produsente vanVryheid inNatal.
8: DeWet Viljoen (derde van links), ondervoorsitter van
die Pinotage-assosiasie enwynmaker by Neethlingshof,
het vandié plaas sewit- en rooiwyne bydie funksie kom
bekendstel. Ernst Janovsky, Chris Burgess (hoofredak-
teur: Landboutitels, Media 24) en Loffie Brandt (hoof:
Verkope en Nuwe Besigheid, Absa AgriBesigheid) klink
‘nglasie saammet hom.
6
35
June 2014
Tindrum 13/057
Duursaamen
doeltreffend
As jypraat van
grondbewerking,
danpraat jyvanBaldan.
Duursaam, doeltreffend enbekostigbaar.
Puik toerustingvir elke taak, gerugsteun
deur ’nwêreldleier.
As dieoudste landboumaatskappy van sy soort
in Suid-Afrika,maakG.North steeds diewêreld
se voorste tegnologieendiemees vertroude
name in landboutoerusting aanboere
beskikbaar. Voegdaarby ’nhoogs opgeleide
en ervare span spesialistewat landwyd advies,
ondersteuning enonderhoud verskaf, en jy
weet jy het reggekies.
G.North – voorwaar ’nnaamom teonthou.
Virmeer inligting, kliekopwww.gnorth.co.za
of skakel 011 9222300.
Tel: 011 9222 300
Faks: 011 9222 358
DIE VOORSTENAAM
IN LANDBOU
{
Geselligeaand
}
7
8
Ná ‘n besige tweede dag op NAMPO, is kliënte van Absa
AgriBesigheid bederf met ‘n heerlike spitbraai en wyne van
Neethlingshof kelders, wat by die Buenos Aires buiteplaas
digbyNAMPOPark gehou is.
1...,27,28,29,30,31,32,33,34,35,36 38,39,40,41,42,43,44,45,46,47,...84
Powered by FlippingBook