SA Graan Junie 2014 - page 22

Junie 2014
20
PROMOSIE-ARTIKEL
V
erskeie sprekers het vanjaar lesings aangebied by die Sasol Nitro-uitstalling tydens die pas afgelope NAMPO Oesdag. Dit het ingesluit
dr Gerhard Verdoornwat kom gesels het oor die effektiewe bestuur van nagmuise deur middel van uile. Dr Erik Adriaanse van Sasol Nitro
het ookdaaglikse lesings aangebiedoor presisieboerderyenprodusente konbyhomgaan kersopsteekoor hierdiebelangrikeboerdery-faset.
JURGENVANONSELEN,
namens Sasol Nitro
1: Dr Gerhard Verdoorn het as gasspreker
tydens vanjaar seNAMPOOesdag by die Sasol
Nitro-stalletjie opgetree. Hy het die effektiewe
bestuur vannagmuisemetbehulpvanuile (deur
uilkasteop te rig) bespreek. DriegelukkigeOes-
daggangers het elkeen ‘n uilkas gewen deur in
te skryf vir ‘n trekkingwat ná die lesing plaas-
gevindhet.
2: Danie Roode (nasionale verkoopsbe-
stuurder: Sasol Nitro), Lukas Coetzer (TWK)
en Johannes Louw (hoofbestuurder: Sasol
Nitro) tydens vanjaar se NAMPO Oesdag.
Die Sasol Nitro-uitstalling het verskeie ska-
duskuilingsgehadwaarOesdaggangersmeer
tewete kon kom oor Sasol Nitro se produkte
of om sommer net met personeel en bestuur
kongesels en ‘nblaaskans kon vat.
3: Adél Ambrosius (Standerton), een van die
gelukkige wenners van ‘n uilkas in die trek-
king wat gehou is, hier by dr Gerhard Ver-
doorn (gasspreker),Carel Peach (Middelburg),
ook ‘nwenner, en TomMabesa (hoofbestuur-
der: AVCASA). Daar is nog tweewennerswat
nie op hierdie foto konwees nie, hulle is Isak
Roux enAndréPretorius.
4: Johan, Kiewiet (voorsitter: Bonsmara Ge-
nootskap) en Theo Ferreira (Graan SA-hoof-
bestuurslid) geniet ‘n ligte oomblik by die
SasolNitro-uitstalling. Saammet hulleopdie
foto isAndrédeVilliers (Sasol Nitro).
5: Fanie Louw, Theo Kleynhans en Raymond
Waters, wat in die bemestingsbedryf in die
Nelspruit-omgewing werksaam is, het met
Theo Kleynhans van Sasol Nitro (tweede van
links) komgesels.
6: Kobus van Niekerk en Cornelius Cloete,
van ‘n bekende plaag- en onkruidbeheer-
maatskappy, geselsmet dr ErikAdriaansevan
Sasol Nitro (middel) oor stikstofbestuur.
7: VerskeieSasol Nitro-personeel en -bestuur
het gereed gestaan tydens die vier dae van
NAMPO om vrae te beantwoord en hulp te
verleen aan Oesdaggangers. Op die foto is
Dawie Ras (bestuurder: Afrika), Pius Radebe
(landboukundige), Koos Beets (bemarkings-
bestuurder), TomThimla (landboukundige) en
BryanGenlloud (bemarkingsbestuurder).
Sasol Nitro
kunsmisbesigheidbyNAMPO2014
1
2
3
4
6
7
5
1...,12,13,14,15,16,17,18,19,20,21 23,24,25,26,27,28,29,30,31,32,...84
Powered by FlippingBook