SA Graan Junie 2014 - page 31

7
8
9
10
Almal herken
’nwenner!
PAN7095CLmetdieCLEARFIELD
®
-eienskap
hetdieeersteplek indieLNRnasionale
kultivarproewebehaal! Soos allePANNAR
produkte ishulle inAfrikageteel om tewen.
2014/SUN/A/13
&OHDU¿HOG
®
LV WKH UHJLVWHUHG WUDGHPDUN RI %$6)
Š*HUHJLVWUHHUGHKDQGHOVPHUNH YDQ3$11$5%3. ‹ 3$11$5%3.
GLOBALE TEGNOLOGIE
PLAASLIKE PRESTASIE
Saam boer ons
vir die toekoms
7:Victor Kerslake (verkoopsverteenwoordiger), Phil Greenall
(handelaars-areabestuurder) en Dieter Beremann
(hande-
laarsverkoopsbestuurder), almal van Smith Power, sit op
‘n Polaris Ranger XP 900. Dié Ranger het ‘n 875 cc, 4-slag
dubbelsilinder-enjin met elektroniese brandstofinspuiting en
ismaklikom in stand tehou.
8: Terratill het vanjaar ‘n Horsch Maestro 24-ry planter uit-
gestal. Hierdie planter is ‘n hoëspoed, hoëpresisieplanter
en is in 2011 aangewys as die landboumasjien van die jaar.
JohanHaasbroek vanTerratill,WillieStols (tegniese adviseur)
en Sarel Haasbroek (tegniese adviseur) staan by dié merk-
waardigewerktuig.
9: Topcon se nuutste presisieboerderybeheerder, die X14,
is ‘noutomatiesestuur envisuele leidingskonsole.Hierdie4,3”
volkleur raakskerm bied driedimensionele grafika vir bewe-
gende kaartleiding, oorhoofse kartering of outomatiese stuur.
WernerHelm (tegniese spesialis) enChristoHelm (bestuurder)
hetmeer inligtinghieroor aanOesdagbesoekers verskaf.
10: Die Mazda BT-50 beskik oor die krag en prestasie van ‘n
SNV tesame met die gemak van ‘n passasiersvoertuig. Die
agterligte se horisontale belyning gee ‘n gevoel van bewe-
ging en spoed enplaas dieBT-50 in ‘n klas van sy eie, bo ander
bakkies.
29
June 2014
1...,21,22,23,24,25,26,27,28,29,30 32,33,34,35,36,37,38,39,40,41,...84
Powered by FlippingBook