SA Graan Junie 2014 - page 27

1
2
3
5
4
6
TERUGBLIK
NAMPO2014
Spesiale
25
June 2014
1: Hierdie kragtige BR 600MagnumBackpack Blower van Stihl het die hoogste blaaskrag en spoed van al hul lugblasers. Volgens StephenHarris
(verkoopsverteenwoordiger, Port Elizabeth) enDuncan Fryer (verkoopsverteenwoordiger, Pietermaritzburg) is hierdie die ideale keuse vir opruim-
werkopdieplaaswerf.
2:Daniël Langenhoven (Paarl) enHein Irving (Pretoria, regs) het ‘ndraai byToyota seuitstalruimtegemaakommeer uit tevindoor dieLandCruiser
79 4.5V8. EttienneStoltz (ToyotaKlerksdorp) konhullemeer vertel oor hierdiedubbelkajuitvoertuig seuitstekende 4x4-vaardighede.
3: ZF Services fokus op die verkope en diens van oorspronklike toerusting en onderdele van die naverkope handelsmerke ZF Parts, Sachs en
Lemförder. Volgens Pieter Potgieter (bemarkingsbestuurder), Deon Scheepers (produkbestuurder) en Chris Higino (OE-produkondersteuning)
verseker hulleonderdele-kwaliteit en -veiligheid.
4: Lucky Ramashamole (monteerder), Tiaan Ludik (tegnikus), JanMokoena (monteerder) en Paul Prins (eienaar), almal van Agri Varia, staan by ‘n
oorlaaiwamet ‘nhidrouliese armwat plaaslik inKroonstad vervaardigword. Die eerstewa van sy soort is in 2009 ingevoer enAgri Varia het dit in
2011 self beginbou.
5: Arysta LifeScience se nuwe onkruiddoder, Kaput 100 GEL, is ‘n gereed-vir-gebruik, aanverfbare, sistemiese onkruiddoder vir die beheer van
in- en uitheemse probleemplante in weidings- en bewaringsgebiede. Bertha Spangenberg (bemarkings- en kommunikasiebeampte) en Ferdie
Jordaan (tegniesebestuurder IBM) het dié stalletjiebeman.
6: Claas se Theo Pieterse (produkbestuurder), Jimmy Immelman (streeksbestuurder: Wes- en Suid-Kaap), Gerhard de Jager (streeksbestuurder:
Oos-Vrystaat, Natal enMosambiek) en Chris Diedericks (diensbestuurder) staan by ‘n Axion 950, 305 kW-trekker. Hierdie is die grootste seswiel-
trekker terwêreldmet doeltreffendebrandstofverbruik.
1...,17,18,19,20,21,22,23,24,25,26 28,29,30,31,32,33,34,35,36,37,...84
Powered by FlippingBook