SA Graan Junie 2014 - page 33

7
8
9
10
Sojabone
perfekvir ’n
groeiende
bedryf.
Sojabone, ’nwyekeusevan ’nenkelebron.
Toppresterendekultivars keeropkeer.
’nVeelsydigepakket viroptimaleproduksieen
doeltreffende risikoverspreiding.
2014/SOY/A/15
®Geregistreerde handelsmerke vanPANNARBPK, © 2014PANNARBPK
GLOBALE TEGNOLOGIE
PLAASLIKE PRESTASIE
Saam boer ons
vir die toekoms
7:Wingerdboerewat ook ‘n draai by die Oesdag gemaak het
en by Sasol Nitro se stalletjie ingeloer het ommeer oor be-
mesting te hore te kom: Philippus du Toit (Rawsonville), Izak
Thiart (Worcester), Willie Botha (Rawsonville) en Leon Botha
(Worcester).
8: Jannie Blignaut (streeksverkoopsbestuurder Noordwes:
Pannar), Tok van der Walt (Delareyville) en Tiaan Fourie
(Pannar Kroonstad) by die kultivar PAN6Q-408CB. Die baster
kan gebruikwordwaar slegs ‘n enkele oes vanmielies onder
besproeiing verbou word. Dit beskik oor goeie staanvermoë
en algemene siekteweerstand.
9: Mike Nel (Cape Gate), Jannie Munnik (Warden), Theuns
Fourie (Warden) enHenryVenter (CapeGate) geselsoorCape
Gate se produkte. Cape Gate is een van die grootste draad-
verskaffers in die land. Hulle voorsien in al ‘n produsent se
omheiningsmateriaalbehoeftes.
10: Hayword Vermaak, Liesel de Beer, Fanie Olckers (Barlo-
world Boksburg) en Gielie Vermaak by die Unia-beitelploeg
wat deur Barloworld Agricultural Implements versprei word.
Dié 15-tand beitelploeg is vanjaar vir die eerste keer by
NAMPO ten toongestel enhet baiebelangstellinggetrek.
31
June 2014
1...,23,24,25,26,27,28,29,30,31,32 34,35,36,37,38,39,40,41,42,43,...84
Powered by FlippingBook